Bradley Cooper: Amerikaanse akteur

Bradley Cooper (gebore op 5 Januarie 1975 in Philadelphia, Pennsilvanië) is 'n Amerikaanse akteur.

Hy is veral bekend vir sy rolle in die films The Hangover (2009), The A-Team (2010), Wedding Crashers (2005) en Limitless (2011). In 2011 is hy as People magazine se aantreklikste man aangewys.

Bradley Cooper
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Cooper in 2018

Geboortenaam Bradley Charles Cooper
Geboorte 5 Januarie 1975 (1975-01-05) (49 jaar oud)
Philadelphia, Pennsilvanië (VSA)
Nasionaliteit Amerikaans
Lewensmaat Jennifer Esposito 2006-2007
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1999–present
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Persoonlike lewe

Cooper se vroeë jare in die vermaaklikbedryf was met probleme ondervind. Toe sy rol in die tweede seisoen van Alias gedemoveer is na 'n baie klein deel, wou hy ophou werk in die vermaaklikbedryf. Sy middelverslawing en twyfel oor sy loopbaan het gedagtes van selfmoord veroorsaak. Cooper het sedert 2004 ophou alkohol drink en het gesê dat dit sy lewe sou verwoes het.

In Oktober 2006 is Cooper verloof met aktrise Jennifer Esposito. Hulle is later in Desember getroud. In Mei 2007 het Esposito aansoek gedoen vir 'n egskeiding wat in November afgehandel was.

Twee jaar na die dood van sy pa van longkanker in 2011, het hy met sy ma na Los Angeles verhuis.

Filmografie

  • 2001: Wet Hot American Summer – Ben
  • 2002: My Little Eye – Travis Patterson
  • 2002: Bending All the Rules – Jeff
  • 2003: The Last Cowboy – Morgan Murphy
  • 2004: I Want to Marry Ryan Banks – Todd Doherty
  • 2005: Wedding Crashers – Zachary "Sack" Lodge
  • 2006: Failure to Launch – Demo
  • 2007: The Comebacks – Cowboy
  • 2008: The Midnight Meat Train – Trash
  • 2008: The Rocker – Trash Grice
  • 2008: Yes Man – Peter
  • 2008: Older than America – Luke
  • 2009: He's Just Not That Into You – Ben
  • 2009: The Hangover – Philip "Phil" Wenneck
  • 2009: All About Steve – Steve Gunders
  • 2009: New York, I Love You – Gus Cooper
  • 2009: Case 39 – Douglas J. Ames
  • 2010: Valentine's Day – Holden Bristow
  • 2010: The A-Team – Templeton Arthur "The Faceman" Peck
  • 2010: Brother's Justice – Bradley Cooper/Dwight Sage
  • 2011: Limitless – Edward "Eddie" Morra
  • 2011: The Hangover Part II – Philip "Phil" Wenneck
  • 2012: Hit and Run – Alex Dimitri
  • 2012: Silver Linings Playbook – Patrick "Pat" Solatano, Jr.
  • 2012: The Words – Rory Jansen
  • 2013: The Place Beyond the Pines – Avery Cross
  • 2013: The Hangover Part III – Philip "Phil" Wenneck
  • 2013: American Hustle – Richard "Richie" DiMaso
  • 2014: Guardians of the Galaxy – Rocket
  • 2014: Serena – George Pemperton
  • 2014: American Sniper – Chris Kyle
  • 2015: Aloha – Brian Gilcrest
  • 2016: 10 Cloverfield Lane – Ben
  • 2016: War Dogs
  • 2017: Guardians of the Galaxy Vol. 2 – Rocket
  • 2018: Avengers: Infinity War – Rocket
  • 2018: A Star Is Born – Jackson Maine
  • 2018: The Mule – Colin Bates

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Bradley Cooper Persoonlike leweBradley Cooper FilmografieBradley Cooper VerwysingsBradley Cooper Eksterne skakelsBradley Cooper19755 JanuarieAmerikaPennsilvaniëPhiladelphia

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AardeLiewe HeksieInfeksieNarsismeIntensiewe vormLongontstekingMigrasie van voëlsStaat PalestinaBuffelBateVars waterWaarheid-en-versoeningskommissieMangelBeaufortskaalJazzPaarl GimnasiumHartversakingLabia (geslagsdele)StaalDuitsBeëdigde verklaringKlem-in-die-kaakInternetPinksterE-posMahatma GandhiJohn Samuel SchlesingerWikimedia-stigtingVerkleinwoordHeks van HexrivierBruin menseLys van Afrikaanse skrywersGewone breukeWinterBiodiversiteitHondKlein-KarooEskomAnale kankerSwart nasionalismeGeestesteuringEkonomieErosietipesLieweheersbesieNierBipolêre gemoedsteuringOutismeEngelsAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBedryfstelsel (inligtingstegnologie)PlastiekJohannes MeintjesMisdaadTswanaSeekoeiAborsie in Suid-AfrikaSkildklierBerilliumRobbeneilandDiepaartromboseKrimpvarkieLeah van NiekerkVersoeningsdagKrampWaterpokkiesDinosourusWeermagBronsInleiding tot die genetikaWiskundige terminologieDolfynHoenderKlimaatEugenetikaSinsbouKommaDirekte en Indirekte rede🡆 More