71Ste Golden Globe-Toekenningsaand

Die 71ste Golden Globe-toekenningsaand, wat uitnemendheid in die rolprente en TV-programme van 2013 vereer het, is op 28 Januarie 2014 gehou.

Van die rolprente en TV-programme wat verskeie pryse ingepalm het, was American Hustle, Behind the Candelabra, Breaking Bad, Brooklyn Nine-Nine en Dallas Buyers Club.

 71Ste Golden Globe-Toekenningsaand 71ste Golden Globe-aand 

Datum 28 Januarie 2014
Beste rolprente en reekse
Rolprent  12 Years a Slave (drama)
American Hustle (komedie of musiekspel)
TV-reeks  Breaking Bad (drama)
Brooklyn Nine-Nine (musiek of komedie)
Minireeks of TV-prent  Behind the Candelabra

Wenners en benoemdes

71Ste Golden Globe-Toekenningsaand 
Alfonso Cuarón, beste regisseur.
71Ste Golden Globe-Toekenningsaand 
Matthew McConaughey, beste akteur in ’n drama.
71Ste Golden Globe-Toekenningsaand 
Cate Blanchett, beste aktrise in ’n drama.
71Ste Golden Globe-Toekenningsaand 
Leonardo DiCaprio, beste akteur in ’n musiekspel of komedie.
71Ste Golden Globe-Toekenningsaand 
Amy Adams, beste aktrise in ’n musiekspel of komedie.

Hier volg die wenners en benoemdes vir die 71ste Golden Globe-toekenningsaand. Die wenners word eerste aangegee en is in vet druk.

Rolprente

Beste drama

  • 12 Years a Slave
    • Captain Phillips
    • Gravity
    • Philomena
    • Rush

Beste komedie of musiekspel

  • American Hustle
    • Her
    • Inside Llewyn Davis
    • Nebraska
    • The Wolf of Wall Street

Beste akteur in ’n drama

Beste aktrise in ’n drama

Beste akteur in ’n komedie of musiekspel

Beste aktrise in ’n komedie of musiekspel

Beste manlike byspeler

Beste vroulike byspeler

Beste regisseur

  • Alfonso Cuarón – Gravity
    • Paul Greengrass – Captain Phillips
    • Steve McQueen – 12 Years a Slave
    • Alexander Payne – Nebraska
    • David O. Russell – American Hustle

Beste draaiboek

  • Spike Jonze – Her
    • Steve Coogan en Jeff Pope – Philomena
    • Bob Nelson – Nebraska
    • John Ridley – 12 Years a Slave
    • Eric Warren Singer en David O. Russell – American Hustle

Beste oorspronklike musiek

  • Alex Ebert – All Is Lost
    • Alex Heffes – Mandela: Long Walk to Freedom
    • Steven Price – Gravity
    • John Williams – The Book Thief
    • Hans Zimmer – 12 Years a Slave

Beste oorspronklike liedjie

  • "Ordinary Love" (U2 en Danger Mouse) – Mandela: Long Walk to Freedom
    • "Atlas" (Coldplay) – The Hunger Games: Catching Fire
    • "Let It Go" (Kristen Anderson-Lopez en Robert Lopez) – Frozen
    • "Please Mr. Kennedy" (Ed Rush, George Cromarty, T Bone Burnett,
      Justin Timberlake, Joel Coen en Ethan Coen) – Inside Llewyn Davis
    • "Sweeter Than Fiction" (Taylor Swift en Jack Antonoff) – One Chance

Beste animasieprent

  • Frozen
    • The Croods
    • Despicable Me 2

Beste buitelandse prent

Televisie

Beste drama

  • Breaking Bad

Beste komedie of musiekspel

  • Brooklyn Nine-Nine
    • The Big Bang Theory
    • Girls
    • Modern Family
    • Parks and Recreation

Beste akteur in ’n drama

Beste aktrise in ’n drama

  • Robin Wright – House of Cards as Claire Underwood
    • Julianna Margulies – The Good Wife as Alicia Florrick
    • Tatiana Maslany – Orphan Black as verskeie karakters
    • Taylor Schilling – Orange is the New Black as Piper Chapman
    • Kerry Washington – Scandal as Olivia Pope

Beste akteur in ’n komedie of musiekspel

Beste aktrise in ’n komedie of musiekspel

Beste minireeks of TV-prent

  • Behind the Candelabra
    • American Horror Story: Coven
    • Dancing on the Edge
    • Top of the Lake
    • The White Queen

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

71Ste Golden Globe-Toekenningsaand Wenners en benoemdes71Ste Golden Globe-Toekenningsaand Verwysings71Ste Golden Globe-Toekenningsaand Eksterne skakels71Ste Golden Globe-Toekenningsaand

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Orale seksSelfvertroueRob HersovToekoms van die AardeHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalKatoenOntbossingPersoonlike voornaamwoordAbstraksie (rekenaarwetenskap)EnsiklopedieWoordWêreld- Ekonomiese ForumKultuurLys van veltoestandeNasionalismeMediese diagnoseProteaMaagPinksterNaaldekokerLuiperdDigvormKalenderMIV/vigs in Suid-AfrikaPornografieMasturbasieSportGestremdheidGalblaasE-posWaterkringloopDesimale breukeTandbederfKonsonantOrgasmeGreen PornoPlae van EgipteGrondsoorteAkroniemHindoeïsmeLoftus MaraisSamestellende afleidingGewone breukeFranse RewolusieVioolSeevlakSuid-Afrika-WetDierSaartjie BaartmanSamestellingVierkantswortelChemiese verbindingKlimaatveranderingNoord-KaapAnneli van RooyenMeningsverskil oor aardverwarmingSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994HeupSomerSkaakWolfKolorektale kankerKlinkerKlimaatsverandering in Suid-AfrikaFinansiële staatRumatiekLiewe HeksieWoordeboekLys van kinderspeletjiesDiatomiese molekuulNazi-Duitsland1990ProstaatkankerAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidVersamelnaam🡆 More