76Ste Golden Globe-Toekenningsaand

Die 76ste Golden Globe-toekenningsaand vir die beste rolprente en televisieprogramme van 2018, soos deur die Hollywood Foreign Press Association gekies is, op 6 Januarie 2019 in The Beverly Hilton in Beverly Hills, Kalifornië gehou.

Die aanbieders was die akteurs Sandra Oh en Andy Samberg.

 76Ste Golden Globe-Toekenningsaand 76ste Golden Globe-aand 

Datum 6 Januarie 2019
Plek The Beverly Hilton in Beverly Hills, Kalifornië
Aanbieder Sandra Oh
Andy Samberg
Beste rolprente en reekse
Rolprent  Bohemian Rhapsody (drama)
Green Book (komedie of musiekspel)
TV-reeks  The Americans (drama)
The Kominsky Method (musiek of komedie)
Minireeks of TV-prent  The Assassination of Gianni Versace: American Crime Story
Meeste pryse  Green Book (3)
Meeste benoemings  Vice (6)

Die benoemdes is op 6 Desember 2018 aangekondig. ’n Nuwe niemededingende prys, die Carol Burnett-prys, is vir die eerste keer toegeken met Carol Burnett self wat die eerste ontvanger daarvan was.

Green Book het die meeste pryse (3) gewen, insluitende die Golden Globe vir die beste rolprent – musiek of komedie. Bohemian Rhapsody en Roma het elk twee pryse gewen. In die televisieafdeling het The Kominsky Method en The Assassination of Gianni Versace: American Crime Story die meeste pryse (2 elk) gewen. Jeff Bridges het die Cecil B. DeMille-prys ontvang vir sy lewenslange bydrae tot die vermaakbedryf.

Wenners en benoemdes

76Ste Golden Globe-Toekenningsaand 
Rami Malek
76Ste Golden Globe-Toekenningsaand 
Glenn Close
76Ste Golden Globe-Toekenningsaand 
Christian Bale
76Ste Golden Globe-Toekenningsaand 
Mahershala Ali
76Ste Golden Globe-Toekenningsaand 
Darren Criss
76Ste Golden Globe-Toekenningsaand 
Patricia Arquette
76Ste Golden Globe-Toekenningsaand 
Lady Gaga

Die wenners word eerste en in vet druk genoem, gevolg deur die ander benoemdes.

Rolprente

Beste drama

  • Bohemian Rhapsody
    • Black Panther
    • BlacKkKlansman
    • If Beale Street Could Talk
    • A Star Is Born

Beste komedie of musiekspel

  • Green Book
    • Crazy Rich Asians
    • The Favourite
    • Mary Poppins Returns
    • Vice

Beste akteur in ’n drama

Beste aktrise in ’n drama

Beste akteur in ’n komedie of musiekspel

Beste aktrise in ’n komedie of musiekspel

Beste manlike byspeler

Beste vroulike byspeler

Beste regisseur

Beste draaiboek

  • Brian Hayes Currie, Peter Farrelly, Nick Vallelonga – Green Book
    • Alfonso CuarónRoma
    • Deborah Davis, Tony McNamara – The Favourite
    • Barry Jenkins – If Beale Street Could Talk
    • Adam McKay – Vice

Beste oorspronklike musiek

  • Justin Hurwitz – First Man
    • Marco Beltrami – A Quiet Place
    • Alexandre DesplatIsle of Dogs
    • Ludwig Göransson – Black Panther
    • Marc Shaiman – Mary Poppins Returns

Beste oorspronklike liedjie

  • "Shallow" (Lady Gaga, Mark Ronson, Anthony Rossomando, Andrew Wyatt) – A Star Is Born
    • "All the Stars" (Kendrick Lamar, SZA, Sounwave, Al Shux) – Black Panther
    • "Girl in the Movies" (Dolly Parton, Linda Perry) – Dumplin
    • "Requiem for a Private War" (Annie Lennox) – A Private War
    • "Revelation" (Jónsi, Troye Sivan, Leland) – Boy Erased

Beste animasieprent

  • Spider-Man: Into the Spider-Verse
    • Incredibles 2
    • Isle of Dogs
    • Mirai
    • Ralph Breaks the Internet

Beste buitelandse prent

Televisie

Beste dramareeks

  • The Americans
    • Bodyguard
    • Homecoming
    • Killing Eve
    • Pose

Beste komedie- of musiekspelreeks

  • The Kominsky Method
    • Barry
    • The Good Place
    • Kidding
    • The Marvelous Mrs. Maisel

Beste akteur in ’n drama

Beste aktrise in ’n drama

Beste akteur in ’n komedie of musiekspel

Beste aktrise in ’n komedie of musiekspel

Beste minireeks of TV-prent

  • The Assassination of Gianni Versace: American Crime Story
    • The Alienist
    • Escape at Dannemora
    • Sharp Objects
    • A Very English Scandal

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

76Ste Golden Globe-Toekenningsaand Wenners en benoemdes76Ste Golden Globe-Toekenningsaand Verwysings76Ste Golden Globe-Toekenningsaand Eksterne skakels76Ste Golden Globe-ToekenningsaandAndy SambergBeverly Hills, KaliforniëGolden GlobeSandra Oh

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Apokriewe boekeAfleiding (taalkunde)Innes en Franna BenadéSelDeelwoordGeldLugbesoedelingRooikatYsterGroot vyfEngelandDistrik SesPoesPenisKarakteriseringKaapse VlakteE-posSwaelMandalaKrugerwildtuinLys van kinderspeletjiesHannes van WykRelatiwiteitsteorieJodeOlimpiese SpeleNoag se arkAgtervoegselHondNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHibernasieStikstofKlimaatsverandering in Suid-AfrikaTuberkuloseNasionalismeMiddelmisbruikBosluisbytkoorsFisiese oefeningNag van die lang messeYouTubeSpysverteringstelselGeslagNoord-KaapVerkleurmannetjieKorrupsiePubiese hareHipoteseTydsoneAnglo-BoereoorlogSprokieVerantwoordelikheidEk is 'n Afrikaan (toespraak)EreksieKlinkerTaalDesmond TutuDuitslandKolitisSwart nasionalismeWeer (meteorologie)Saartjie BaartmanEngelsDroogteVerkleinwoordAbsolute monargieCorioliskragJeuksiekteOogproblemeMiljardMoslemSan Andreas-breukMaroela MediaNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyJohannes MeintjesGriepLys van visse🡆 More