Box Office Mojo

Box Office Mojo is ’n webtuiste wat in 1999 begin is en die loketinkomste van rolprente en akteurs op ’n stelselmatige, algoritmiese manier naspoor.

In 2008 is dit gekoop deur die Internet-rolprentdatabasis, wat deur Amazon besit word. Die webtuiste word algemeen in die rolprentwese gebruik as ’n bron van data.

Box Office Mojo
URL boxofficemojo.com
Kommersieel? Ja
Soort webwerf Rolprentnuus
Registrasie Nie verpligtend nie
Beskikbare tale Engels
Eienaar Amazon.com
Geskep deur Brandon Gray
Gelanseer 1999
Huidige status Aktief

Verwysings

Tags:

AkteurAmazon.comInternet-rolprentdatabasisRolprentWebtuiste

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NederlandsEerste WêreldoorlogPornhubBreinvliesontstekingOligopoliePolisieAppendiksKnieMantisCleopatra VIIWaterpokkiesMagnesiumGeskiedenis van Suid-AfrikaLoodIsraelHomofoonVeelvoudige sinPersoon (taalkunde)Nasionale VrouedagLys van politieke partye in Suid-AfrikaDonderstormTarentaleRookgewoonteAfrikaSiya KolisiBernice WestMiddelmisbruikSuid-Afrikaanse ReserwebankMorfologie (taalkunde)Maatskaplike verantwoordelikheidWoordeboek van die Afrikaanse TaalSowjetunieLys van Afrika-landeSwart menseNic de JagerKoppeltekenGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaBruin huisslangKindersiektesLatynYsterBelastingTweede VryheidsoorlogVolhoubaarheidJeugdagWapen van NamibiëGroot DepressieSuid-SothoKatjieVoortrekkersMaroela MediaNatriumsulfietEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaTemperatuurYsbeerFinale OplossingImpakte van toerismeJodeMynbouNamibiëSharpeville-slagtingOnse VaderTennisSiekteLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsGeldTafelsoutNatuurbewaringConsolidated B-24 LiberatorSinkRassisme in AfrikaDie ontstaan van die dramaBloedvergiftigingMikro-ekonomieKlimaatsverandering in Afrika🡆 More