Wuchiapingium

Die Wuchiapingium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as ’n geologiese tydsnede in onderskeidelik die sisteem en periode Perm (epog/serie Lopingium).

Periode/
sisteem
Epog/
serie
Tydsnede/
etage
M. jaar
gelede
Trias Vroeg Indusium jonger
Perm Lopingium Changhsingium 252,2–254,1
Wuchiapingium 254,1–259,8
Guadalupium Capitanium 259,8–265,1
Wordium 265,1–268,8
Roadium 268,8–272,3
Sisuralium Kungurium 272,3–283,5
Artinskium 283,5–290,1
Sakmarium 290,1–295,0
Asselium 295,0–298,9
Karboon Pennsylvanium Gzhelium ouer
Die verdeling van die Perm (IKS).

Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het.

Die tydperk was van sowat 259,8 tot 254,1 miljoen jaar gelede. Dit is voorafgegaan deur die Capitanium en gevolg deur die laaste etage/tydsnede van die Perm, die Changhsingium.

Naam en definisie

Die tipeligging van die Wuchiapingium kom voor in die Suid-Chinese provinsie Guǎngxī. Die basis van die etage word gedefinieer deur die eerste voorkoms van die Conodonta Clarkina postbitteri postbitteri en die bokant deur die eerste voorkoms van die Conodonta Clarkina wangi.

In die stratigrafie van Europa val die einde van ’n lang periode waarin kontinentale afsettings voorkom, in die Wuchiapingium. Daarbenewens het in Midde-Europa (destyds deel van die superkontinent Pangea) ’n indringing van die see vanuit die noorde plaasgevind.

Verwysings

Bronne

  • (en) Gradstein, F.M.; Ogg, J.G.; Schmitz, M.D. & Ogg, G.M.; 2012: A Geologic Time Scale 2012, Elsevier, ISBN 0-444-59425-6.
  • (en) Jin, Y.; Shen, S.; Henderson, C.M.; Wang, X.; Wang, W.; Wang, Y.; Cao, C. & Shang, Q.; 2006: The Global Stratotype Section and Point (GSSP) for the boundary between the Capitanian and Wuchiapingian Stage (Permian)., Episodes 29(4), p. 253-262.

Tags:

ChronostratigrafieEpog (geologie)Etage (stratigrafie)LopingiumPeriode (geologie)Perm (geologie)Serie (stratigrafie)Sisteem (stratigrafie)Tydsnede (geologie)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Thys die BosveldklongAfrikanersKoekie (rekenaarwetenskap)Gesonde dieetMiddelmisbruikTsoenamiSteenkoolKroepAnale seksAnilingusTolla van der MerweBeesvleisKameelperdNoag se arkOos-KaapVeelvuldige skleroseEerste WêreldoorlogKalsiumPornografiese subgenresRandall WicombIslamitiese seksualiteitswetteTaalWaterbesparing in Suid-AfrikaDuitsWerkersdagRuan JoshRatelLys van kinderspeletjiesWet op Bantoe-onderwysWaterpokkiesProstaatklierMaanWikibooksNegrologiePornografiePlatteland (rolprent)MacintoshKewerWortelHaasKlimaatGalblaasGriekse teaterWikipediaVersamelnaamWaterbesoedelingPastoorWielRuhan du ToitAvbobTreinVeelrassige pornografieNuwe TestamentGoogle MapsAngolaNazi-DuitslandProstaatkankerChirurgiePenisverlengingMutasieKasterolieLetterlike en figuurlike taalgebruikLionel PetersonKlereFrankrykWebblaaierMisdaadSenegalHondsdolheidMartin Luther King jr.BinnelandersAlkoholismeSwaziStedelike hitte-eiland🡆 More