Die Artinskium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as ’n geologiese tydsnede in onderskeidelik die sisteem en periode Perm (epog/serie Sisuralium).
Periode/ sisteem | Epog/ serie | Tydsnede/ etage | M. jaar gelede |
---|---|---|---|
Trias | Vroeg | Indusium | jonger |
Perm | Lopingium | Changhsingium | 252,2–254,1 |
Wuchiapingium | 254,1–259,8 | ||
Guadalupium | Capitanium | 259,8–265,1 | |
Wordium | 265,1–268,8 | ||
Roadium | 268,8–272,3 | ||
Sisuralium | Kungurium | 272,3–283,5 | |
Artinskium | 283,5–290,1 | ||
Sakmarium | 290,1–295,0 | ||
Asselium | 295,0–298,9 | ||
Karboon | Pennsylvanium | Gzhelium | ouer |
Die verdeling van die Perm (IKS). |
Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het.
Die etage was van sowat 290,1 tot 279,3 miljoen jaar gelede. Dit is voorafgegaan deur die etage/tydsnede Sakmarium en gevolg deur die Kungurium.
Die etage is genoem na die Russiese plek Arti (ou naam Artinsk), suid van die stad Koengoer in die westelike Oeralgebergte. Die basis van die Artinskium word gedefinieer deur die eerste voorkoms van die Conodonta Sweetognathus whitei en Streptognathodus postfusus, en die bokant deur die eerste voorkoms van die Conodonta Neostreptognathus pnevi en Neostreptognathus exculptus.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Artinskium, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.