Guadalupium

Die Guadalupium is in die geologiese tydskaal ’n epog of serie in die periode/sisteem Perm.

Periode/
sisteem
Epog/
serie
Tydsnede/
etage
M. jaar
gelede
Trias Vroeg Indusium jonger
Perm Lopingium Changhsingium 252,2–254,1
Wuchiapingium 254,1–259,8
Guadalupium Capitanium 259,8–265,1
Wordium 265,1–268,8
Roadium 268,8–272,3
Sisuralium Kungurium 272,3–283,5
Artinskium 283,5–290,1
Sakmarium 290,1–295,0
Asselium 295,0–298,9
Karboon Pennsylvanium Gzhelium ouer
Die verdeling van die Perm (IKS).

Dit het van sowat 272,3 tot 259,9 miljoen jaar gelede geduur. Dit is voorafgegaan deur die Sisuralium en gevolg deur die Lopingium.

Die Guadalupium word onderverdeel in drie tydsnedes of etages: die Roadium, Wordium en Capitanium. Dit was ’n tydperk met ’n warm, droë klimaat. In die huidige noordweste van Europa is die boonste deel van die Zechstein-groep gevorm en in Noord-Amerika lae tropiese seë vol koraalriwwe.

Verwysings

Tags:

Epog (geologie)Geologiese tydskaalLopingiumPeriode (geologie)Perm (geologie)Serie (stratigrafie)Sisteem (stratigrafie)Sisuralium

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MaagOnderhandelinge om apartheid te beëindigWikimedia-stigtingMetafoorErektiele disfunksieEnsiklopediePornhubPussy RiotFrederik Willem de KlerkMagnetismeDiskriminasieSuid-Afrikaanse InkomstediensKarooLiewe HeksieVerstedelikingGasLieweheersbesieMIVTelevisieAntjie SomersByvoeglike naamwoordRina HugoHeupvervangingSteenkoolElon MuskNederlandQSweedsDolfynSeksuele penetrasieBloemfonteinDirekte en Indirekte redeMadison IvyKlimaatveranderingVliegtuigKrokodilJesus van NasaretTarentaleNederlandsHartaanvalKaapstadse waterkrisis 2015-2018MasturbasieTweede WêreldoorlogAppel (sanger)Landbou-ingenieursweseArgitektuurSonnestelselLiesbreukBoelieryDubbelpuntStaatstoelaeDoelwitLas (rekeningkunde)LemoenHuisvliegKlein vyf diereGedigMarco PoloAnusBorskankerVoedingTuisbladErebus (berg)SatellietHeidelberg, GautengLeonardo da VinciChristendomHemelvaartLys van Afrikaanse skrywersGemeenskapKinderregteLys van chemiese elemente volgens atoomgetalOnderwys in Suid-AfrikaHeuningbyOndernemingsvorm🡆 More