Sakmarium

Die Sakmarium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as ’n geologiese tydsnede in onderskeidelik die sisteem en periode Perm (epog/serie Sisuralium).

Periode/
sisteem
Epog/
serie
Tydsnede/
etage
M. jaar
gelede
Trias Vroeg Indusium jonger
Perm Lopingium Changhsingium 252,2–254,1
Wuchiapingium 254,1–259,8
Guadalupium Capitanium 259,8–265,1
Wordium 265,1–268,8
Roadium 268,8–272,3
Sisuralium Kungurium 272,3–283,5
Artinskium 283,5–290,1
Sakmarium 290,1–295,0
Asselium 295,0–298,9
Karboon Pennsylvanium Gzhelium ouer
Die verdeling van die Perm (IKS).

Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het.

Die Sakmarium was van sowat 295,5 tot 290,1 miljoen jaar gelede. Dit is voorafgegaan deur die Asselium en gevolg deur die Artinskium.

Naam en definisie

Die etage is genoem na die rivier Sakmara, wat deur die Oeralgebergte vloei. Die basis word gedefinieer deur die eerste voorkoms van die Conodonta Streptognathodus postfusus en die bokant deur die eerste voorkoms van die Conodonta Sweetognathus whitei en Mesogondolella bisselli.

Verwysings

Bronne

  • (en) Gradstein, F.M.; Ogg, J.G.; Schmitz, M.D. & Ogg, G.M.; 2012: A Geologic Time Scale 2012, Elsevier, ISBN 0444594256.

Tags:

ChronostratigrafieEpog (geologie)Etage (stratigrafie)Periode (geologie)Perm (geologie)Serie (stratigrafie)Sisteem (stratigrafie)SisuraliumTydsnede (geologie)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RooikatCleopatra VIIRob HersovInfeksieInstagramNasiebouDuitse perdebyEekhoringISBN (identifier)YstervarkRam (sterreteken)NierversakingPubiese hareEoraptorNazi-DuitslandBoet TroskieByCristiano RonaldoDuitsAnneli van RooyenKalenderMiljardMenslike seksuele gedragLPesachSeksVolksrepubliek ChinaVerkoueWikimedia-stigtingVerenigde State van AmerikaFritz WepperPolitieke partyMagda van BiljonDie BylKoedoeRina HugoHennie MaasKompasSuid-Afrikaanse InkomstediensLys van kinderspeletjiesWet op NaturellengrondVarkgriepTropiese huisgeitjieAmalia UysOntlastingAntoniemBarionWiki CommonsKangaroeCarike KeuzenkampAngssteuringXhosaKunsRugbywêreldbeker 1987GriekelandOutismeDinosourusNieuwoudtvilleBorsbeenKonjunktivitisSeekoeiWladimir PoetinLys van elemente volgens simboolAnrich HerbstAarverkalkingGoeie VrydagVermaakSwedeLys van ingelyfde NG gemeentesKoggelmander🡆 More