Lopingium

Die Lopingium is in die geologiese tydskaal die laaste epog of serie in die periode/sisteem Perm.

Periode/
sisteem
Epog/
serie
Tydsnede/
etage
M. jaar
gelede
Trias Vroeg Indusium jonger
Perm Lopingium Changhsingium 252,2–254,1
Wuchiapingium 254,1–259,8
Guadalupium Capitanium 259,8–265,1
Wordium 265,1–268,8
Roadium 268,8–272,3
Sisuralium Kungurium 272,3–283,5
Artinskium 283,5–290,1
Sakmarium 290,1–295,0
Asselium 295,0–298,9
Karboon Pennsylvanium Gzhelium ouer
Die verdeling van die Perm (IKS).

Dit het van sowat 259,8 tot 252,2 miljoen jaar gelede geduur. Dit is voorafgegaan deur die Guadalupium en gevolg deur die Vroeë Trias.

Die Lopingium word onderverdeel in twee tydsnedes of etages: die Wuchiapingium en Changhsingium. Dit was ’n tydperk met ’n buitengewoon kontinentale klimaat met groot droogte.

Verwysings

Tags:

Epog (geologie)Geologiese tydskaalGuadalupiumPeriode (geologie)Perm (geologie)Serie (stratigrafie)Sisteem (stratigrafie)Trias

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MiddeloorontstekingGiuseppe GuarneriGoudSeksismeCorioliskragSoogdierLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaKoekie (rekenaarwetenskap)Steve HofmeyrJacques LootsKontinentLangste woordEnkelvoudige sinHondWortelAfkortingSpringbokBokmakierieKunsmatige algemene intelligensieMierSamestellende afleidingEjakulasiePrimêre sektor van die ekonomieGeboorteBelastingFrankrykSitrusDemi Lee MooreLenteJust NuisanceHeuningbyWinnie Madikizela-MandelaPirow BekkerBritse RykWet op NaturellengrondTswanaKorrupsie20ste eeuAsiëMuscat Internasionale LughaweEugenetikaWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaLys van munisipaliteite in Suid-AfrikaJo BlackGeskiedenis (vakgebied)VolksmoordSokkerHernubare energieFinale OplossingLionel MessiMynbouPaulus van TarsusVolhoubaarheidStedelike hitte-eilandBlourokkeVerstedelikingVerenigde State van AmerikaKolonoskopieHorlosieNedersettingKlimaatsverandering in Suid-AfrikaLettergreepVolhoubare ontwikkelingWet op Bantoe-onderwysPesachAntieke EgipteKonsentrasiekampKersfeesKlimaatveranderingGawes van die Heilige GeesWikimedia-stigtingLys van medisinale kruieSpelerposisies in rugbyVraag en aanbodVoornaamwoordDeon GrootRuslandRivier🡆 More