Indusium

Die Indusium is die eerste chronostratigrafiese etage sowel as geologiese tydsnede van onderskeidelik die sisteem en periode Trias.

Periode/
sisteem
Epog/
serie
Tydsnede/
etage
M. jaar
gelede
Jura Vroeg Hettangium jonger
Trias Laat Rhaetium 201,3–208,5
Norium 208,5–~228
Karnium ~228–~235
Middel Ladinium ~235–~242
Anisium ~242–247,2
Vroeg Olenekium 247,2–251,2
Indusium 251,2–252,2
Perm Lopingium Changhsingium ouer
Die verdeling van die Trias (IKS).

Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het.

Die tydperk was van sowat 252,2 tot 251,2 miljoen jaar gelede. Dit is voorafgegaan deur die laaste etage/tydsnede van die Perm, die Changhsingium, en gevolg deur die Olenekium.

Naam en definisie

Die Indusium is genoem na die rivier Indus in Indië en Pakistan. Die oorspronklike tipeligging van die etage kom aan die oewers van dié rivier voor. Die basis van die etage word gedefinieer deur die eerste voorkoms van die Conodonta Hindeodus parvus en die bopunt van die negatiewe δ13C-waarde, ’n bietjie bo die Perm-Trias-uitwissing. Die bokant van die etage word gedefinieer deur die eerste voorkoms van die ammoniete Hedenstroemia en Meekoceras gracilitatis en van die Conodonta Neospathodus waageni.

Verwysings

Bronne

  • (en) Brack, P.; Rieber, H.; Nicora, A. & Mundil, R.; 2005: The Global boundary Stratotype Section and Point (GSSP) of the Ladinian Stage (Middle Triassic) at Bagolino (Southern Alps, Northern Italy) and its implications for the Triassic time scale, Episodes 28(4), pp. 233-244.
  • (en) Gradstein, F.M.; Ogg, J.G.; Schmitz, M.D. & Ogg, G.M.; 2012: A Geologic Time Scale 2012, Elsevier, ISBN 0444594256.
  • (en) Kiparisova, L.D. & Popov, J.N.; 1956: Gliederung der Unteren Abteilung des Systems Trias in Stufen, Doklady Akademii Nauk SSSR 109(4), pp. 842-845.

Tags:

ChronostratigrafieEtage (stratigrafie)Periode (geologie)Sisteem (stratigrafie)TriasTydsnede (geologie)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Vlag van Suid-AfrikaKasteel die Goeie HoopTafelbergAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeVoedingSomerCutt GlasGevolge van aardverwarming op oseaneSteve BikoRooms-Katolieke KerkVerstedelikingMusiekteaterAdolf HitlerN.P. van Wyk LouwRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Seksueel oordraagbare infeksieKilometerPaulus van TarsusSkildklierDriedimensioneelMandalaGeldCristiano RonaldoPropagandaBoelieryAborsieHaasMaatskaplike verantwoordelikheidPseudowetenskapEerste WêreldoorlogArgitektuurNedersettingMonopolyBerlynse MuurKoos du PlessisVleilandMarkus JoosteKoolstofGeskiedenis (vakgebied)Racheltjie de BeerSekondêre sektor van die ekonomieGholfDramaNieuwoudtvilleNarsismeRuslandVaginale kankerVerenigde State van AmerikaLeonardo da VinciChemiese elementSterBosluisbytkoorsSlag van Cuito CuanavaleWiskundige terminologieOmanBritse RykEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaJapanAluminiumVoedselkettingEuropaJava (programmeertaal)Kunsmatige algemene intelligensieVaste stofHondsdolheidStaalLys van woestyneKasterolieDirekte en Indirekte redeBloemfonteinPampoentjiesLetterkundeStereotipeChristendomSpelerposisies in rugby🡆 More