Roadium

Die Roadium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as ’n geologiese tydsnede in onderskeidelik die sisteem en periode Perm (epog/serie Guadalupium).

Periode/
sisteem
Epog/
serie
Tydsnede/
etage
M. jaar
gelede
Trias Vroeg Indusium jonger
Perm Lopingium Changhsingium 252,2–254,1
Wuchiapingium 254,1–259,8
Guadalupium Capitanium 259,8–265,1
Wordium 265,1–268,8
Roadium 268,8–272,3
Sisuralium Kungurium 272,3–283,5
Artinskium 283,5–290,1
Sakmarium 290,1–295,0
Asselium 295,0–298,9
Karboon Pennsylvanium Gzhelium ouer
Die verdeling van die Perm (IKS).

Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het.

Roadium
’n Hercosestria cribrosa uit die Roadium.

Die etage/tydsnede was van sowat 272,3 tot 268,8 miljoen jaar gelede. Dit is voorafgegaan deur die Kungurium en gevolg deur die Wordium.

Naam en definisie

Die tipeligging van die Roadium is in die Stratotype-canyon in Texas, VSA. Die basis word gedefinieer deur die eerste voorkoms van die Conodonta Jinogondolella nanginkensis en die bokant deur die eerste voorkoms van die Conodonta Jinogondolella aserrata.

Die Roadium is ’n tysnede waarin die Therapsida vermeerder en oor diverse nisse versprei het.

Verwysings

Bronne

  • (en) Gradstein, F.M.; Ogg, J.G.; Schmitz, M.D. & Ogg, G.M.; 2012: A Geologic Time Scale 2012, Elsevier, ISBN 0444594256.

Tags:

ChronostratigrafieEpog (geologie)Etage (stratigrafie)GuadalupiumPeriode (geologie)Perm (geologie)Serie (stratigrafie)Sisteem (stratigrafie)Tydsnede (geologie)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AfkortingHulpwerkwoordDemokrasieAnargismeTrappe van vergelykingApokriewe boekeDepressie (gemoedstoestand)Machu PicchuKaapstadse waterkrisis 2015-2018GeslagsgelykheidPenisChemiese reaksie1 HenogGordelroosPieter StraussOostenrykJesus van NasaretMynie GrovéSebraSinoniemBloedgroepGroot DepressieAlbert EinsteinBaarmoederTrekklavierMuisvoëlWerwelkolomAlfabetLugbesoedelingLuiperdBaardskeerder-spinnekopVloeistofInternetEpilepsieConsolidated B-24 LiberatorByvoeglike naamwoordSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Primêre sektor van die ekonomieKlem-in-die-kaakVolstruisJuanita du PlessisInsekEkonomiese sektorMartin Luther King jr.United Africans TransformationAndré SchwartzKinderregteVasco da GamaJo BlackThys die BosveldklongGriekse teaterLys van slangeHelpmekaar-kollegeMoedersdagPoleSNaboomWerkloosheidGasJode in Suid-AfrikaHoutSewe doodsondesKasterolieLabia (geslagsdele)FrankrykUniversiteit StellenboschKanadaSeekatPaddaKennisDiepaartromboseLiefdeMiddelmisbruikAfrikaans🡆 More