Wêreldomgewingsdag: Verenigde Nasies-dag wat bewustheid en optrede vir die omgewing aanmoedig

Wêreldomgewingsdag is 'n jaarlikse herdenking wat op 5 Junie gehou word.

Die doel van hierdie dag is om mense bewus te maak van die noodsaaklikheid daarvan dat die omgewing en die natuurlike hulpbronne met sorg gehanteer en bewaar word. Die aandag word by herhaling gevestig op onder andere die waarde van natuurlike hulpbronne, die gevare van besoedeling, en die nadele verbonde aan die gebruik van chemiese insek-, plaag- en pesbestrydingsmiddels.

Wêreldomgewingsdag: Verenigde Nasies-dag wat bewustheid en optrede vir die omgewing aanmoedig

Die Wêreldomgewingsdag (Engels: World Environment Day) is op 5 Junie 1972, die openingsdag van die eerste Wêreldomgewingsspitsberaad in Stockholm (Swede), amptelik deur die Verenigde Nasies se Omgewingsprogram in die lewe geroep. Tans word hierdie jaarlikse herdenking deur sowat 150 lande wêreldwyd gehou.

Bronne

  • Senior Biologie, Du Toit, Van Rensburg, Du Toit, Botha, Van der Merwe, Volschenk, Van der Westhuyzen, De Kock, Niebuhr. Nasionale Opvoedkundige Uitgewery Beperk, 1989.

Tags:

5 JunieBesoedelingMensdom

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Giuseppe GuarneriVratLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaMaagsweerRacheltjie de BeerHutsmerkOman AirNoord-KaapAlliterasieLys van Afrikaanse rolprenteKoppeltekenPseudowetenskapGeslagsgelykheidKewerBateSeksuele opwekkingWaarheid-en-versoeningskommissieVoortrekkermonumentOorstromingHeks van HexrivierNarsistiese persoonlikheidsteuringWiki CommonsVergelykings (taalkunde)HipoteseAbstraksie (rekenaarwetenskap)KameelperdSinoniemLetterlike en figuurlike taalgebruikPeach van PletzenWatersuiweringWitstinkhoutGreen PornoRassismeHomoniemJagluiperdTsoenamiVlinderLas (rekeningkunde)BestuiwingProstaatklierLys van chemiese elemente volgens atoomgetalInternet van DingePankreasDigvormAntoniemKrokodilOsmoseGevolge van aardverwarming op oseaneChirurgieLys van Suid-Afrikaanse musikanteVersamelnaamLyfstraf in skoleGasBloeddrukKwaZulu-NatalTelevisieDundermDemi Lee MooreAkroniemSonLieweheersbesie3D-rolprentByvoeglike naamwoordMenseregtedagSonkragJudaïsmeSteenkoolMensJupiterEkonomiese VryheidsvegtersKonsentrasiekampLys van landeBloemfonteinChristeneStedelike gebiedLys van munisipaliteite in Suid-Afrika🡆 More