Villiers

Die dorpie Villiers aan die Vaalrivier in die Oos-Vrystaat is in 1891 op die plase Grootdraai en Pearson Valley gestig.

Munisipale status het eers in 1917 gevolg. Villiers is na Louis de Villiers genoem, aan wie die plase behoort het.

Villiers
Villiers is in Vrystaat
Villiers
Villiers
Villiers Villiers se ligging in Vrystaat
Koördinate: 27°02′S 28°36′O / 27.033°S 28.600°O / -27.033; 28.600 28°36′O / 27.033°S 28.600°O / -27.033; 28.600
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikFezile Dabi
MunisipaliteitMafube
Stigting1891
Oppervlak
 • Totaal4,01 km2 (1,55 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal1 287
 • Digtheid321/km2 (830/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense5.1%
 • Indiërs/Asiërs0.3%
 • Bruin mense0.3%
 • Swart mense94.0%
 • Ander0.2%
Taal (2011)
 • Sotho66.7%
 • Zoeloe19.6%
 • Afrikaans6.2%
 • Xhosa2.2%
 • Ander5.4%
Poskode (strate)
9840
Poskode (posbusse)
9840
Skakelkode058

Omgewing

Nabygeleë dorpe:

Die N3-nasionale pad gaan verby die dorp. Veeboerdery en mielieproduksie is die belangrikste boerdery. Villiers is naby verskeie vakansieoorde aan die Vaaldam.

Noemenswaardige boorlinge

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Villiers OmgewingVilliers Noemenswaardige boorlingeVilliers Sien ookVilliers VerwysingsVilliers BronneVilliers18911917Oos-VrystaatVaalrivier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BybelAkademiaVersoeningsdagSelfstandige naamwoordKernkragGianna MichaelsMenslike seksuele gedragInternetPampoentjiesSimmetrieKindersiektesSkildklierVormBosluisbytkoorsNierversakingNetbalBloedsomloopstelselWerwelkolomByung-Chul HanLetterlike en figuurlike taalgebruikDuitsFiela se kindNamibwoestynAkroniemDramaWiki CommonsBreinkaartSkarlakenkoorsWebwerfDialoog in fiksieTemperatuurJakobNasionaal-SosialismeBeesGrondGeletterdheidGqeberhaSkaapGoudMaatskappyCalviniaGevolge van aardverwarming op oseaneHandré PollardDiarreeNommertekenUnited Democratic FrontInligtingBladwisselendSteenkoolEnkelvoudige sinWet op NaturellengrondAfleiding (taalkunde)WitbloedselTamatieFraktuurBedryfstelsel (inligtingstegnologie)Verenigde State van AmerikaBoerboelKaapstadPriemgetalStaatstoelaeVraag en aanbodMiddelmisbruikKontinentHulpwerkwoordBesoedelingTafelsoutLys van Nederlandse skildersDansPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaAmateurradioHoopOlimpiese Somerspele 2012Pablo PicassoOplossing (chemie)🡆 More