Vrede, Vrystaat

Vrede is 'n dorp geleë in die Oos-Vrystaat in 'n belangrike landboustreek, waar met lewende hawe en graanprodukte geboer word.

Vrede
Dorp+township
Standard Bank in Vrede
Standard Bank in Vrede
Vrede is in Vrystaat
Vrede
Vrede
Vrede, Vrystaat Vrede se ligging in Vrystaat
Koördinate: 27°25′48″S 29°9′36″O / 27.43000°S 29.16000°O / -27.43000; 29.16000 29°9′36″O / 27.43000°S 29.16000°O / -27.43000; 29.16000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikThabo Mofutsanyana
MunisipaliteitPhumelela
Stigting1863
Oppervlak
 • Totaal50,1 km2 (19,3 vk. myl)
Hoogte
1 673 m (5 489 ft)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal17 689
 • Digtheid353/km2 (910/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense5.7%
 • Indiërs/Asiërs0.5%
 • Bruin mense0.4%
 • Swart mense93.1%
 • Ander0.4%
Taal (2011)
 • Zoeloe 53.4%
 • Sotho 36.5%
 • Afrikaans 6.0%
 • Engels 1.1%
 • Ander 3.1%
Poskode (strate)
9835
Skakelkode058

Geskiedenis

Vrede, Vrystaat 
Die NG kerk Vrede

Die naam Vrede is te danke aan 'n twis oor die naam deur die dorpstigters. As 'n kompromis, nadat daar nie op 'n nuwe naam ooreengekom kom word nie, is die naam "Vrede" as versoening aanvaar. Die dorp is in 1863 gestig op die plaas Krynauwlust en was selfs 'n rukkie die hoofstad van die Oranje-Vrystaatse Republiek tydens die Anglo-Boereoorlog.

Distrik

Die distrik beslaan 5 278 km2. Die belangrikste produkte is mielies, koring, wol, skaapvleis, beesvleis, melk, pluimvee en eiers. Daar word gereeld veeveilings gehou. Die dorp kry sy water van die Vrededam, suid van die dorp.

Sien ook

Verwysings

Bronne

  • Erasmus, B.P.J. Op pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.
  • Rosenthal, Eric (red.). Ensiklopedie van Suidelike Afrika. Londen en New York: Frederick Warne & Kie Bpk.

Eksterne skakels

Tags:

Vrede, Vrystaat GeskiedenisVrede, Vrystaat DistrikVrede, Vrystaat Sien ookVrede, Vrystaat VerwysingsVrede, Vrystaat BronneVrede, Vrystaat Eksterne skakelsVrede, VrystaatDorpGraanLandbouOos-Vrystaat

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Anglo-BoereoorlogSuid-Afrikaanse randPaarl GimnasiumDoelwitAborsie in Suid-AfrikaUitwerking van klimaatsveranderingVerstedelikingHondUniegebouFrankrykBosvarkStilleweRobbie WesselsHoofstadJaarSuid-Afrikaanse GrensoorlogWebblaaierNierversakingKlereInflasieKunstenaarSuikersiekteMichael JacksonRegardt van den BerghMelaatsheidBeurtkragTobie CronjéRandall WicombNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaYstertydperkOrgasmeMagda van BiljonNasionale VrouemonumentAustraliëCarike KeuzenkampCSSHoërskool Outeniqua2024 Chinese Grand PrixLeonardo da VinciJanie du PlessisHorlosieNylrivier (Suid-Afrika)IsraelGroot DepressieAlkoholismeLieweheersbesieOntkiemingKomplementêre kleureSirkelKoorsblaarMarkenSteenkool in Suid-AfrikaVaginaAalwynSelfoonWoordsoortNarsismeHamerkopHartversakingWilna SnymanAppelBaälWindKompasGevolge van aardverwarming op oseaneHulpwerkwoordAppel (sanger)KankerVaste stofSwaweldioksiedMangelontstekingArgitektuurLettergreep🡆 More