Frankfort

Frankfort in die Oos-Vrystaat lê aan die oewers van die Wilgerivier, wat 'n deel vorm van die Lesotho-Hoogland-waterprojek en water van Lesotho deur die As-, Liebenbergsvlei- en Wilgeriviere na die Vaaldam laat loop.

Die Liebenbergsvleirivier vloei hier in die Wilgerivier in.

Frankfort
Nywerheidpersele in Frankfort
Nywerheidpersele in Frankfort
Frankfort is in Vrystaat
Frankfort
Frankfort
Frankfort Frankfort se ligging in Vrystaat
Koördinate: 27°17′S 28°31′O / 27.283°S 28.517°O / -27.283; 28.517 28°31′O / 27.283°S 28.517°O / -27.283; 28.517
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikFezile Dabi
MunisipaliteitMafube
Stigting1878
Oppervlak
 • Totaal15,14 km2 (5,85 vk. myl)
Hoogte
1 530 m (5 020 ft)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal5 840
 • Digtheid386/km2 (1 000/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense36.6%
 • Indiërs/Asiërs0.4%
 • Bruin mense0.4%
 • Swart mense62.0%
 • Ander0.6%
Taal (2011)
 • Sotho44.0%
 • Afrikaans37.5%
 • Zoeloe11.7%
 • Engels1.9%
 • Ander5.0%
Poskode (strate)
9830
Poskode (posbusse)
9830
Skakelkode058

Geskiedenis

Frankfort 
Die teenswoordige NG kerk Frankfort, waarvan pres. Marthinus Theunis Steyn die hoeksteen op 25 Maart 1911 gelê het. Die argitek was William Henry Ford.

Die dorp en NG gemeente is gestig op die plaas Roodepoort, 4 000 morge teen £1 000 van A. Allenberg gekoop. Die naam sou Cassel wees, maar ene Albert von Gordon, landmeter, afkomstig uit Frankfurt, Duitsland, het gratis opmeting aangebied mits die naam na sy geboorteplek Frankfurt ("Frankedrif") sou wees. 'n Grasdakkerkie met misvloer moes voorlopig as plek van aanbidding dien. Die dorp is in 1873 geproklameer en het in 1896 munisipale status ontvang. Tydens die Tweede Vryheidsoorlog het genl. Christiaan de Wet verskeie kere met die Britse magte slaags geraak in die omgewing.

Distrik

Die distrik is 3 380 km2 groot en lê in die hart van die mieliedriehoek. Daar is 'n botterfabriek op die dorp. Voor die NG Kerk is 'n ou klok wat bewaar gebly het toe die Britte die oorspronklike kerk afgebrand het.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Frankfort GeskiedenisFrankfort DistrikFrankfort Sien ookFrankfort VerwysingsFrankfort BronneFrankfortAsrivierLesothoLesotho-Hoogland-waterprojekLiebenbergsvleirivierOos-VrystaatVaaldamWilgerivier (Vaal)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Toring1990PaddaLettergreepEugenetikaJudaïsmeEkonomieVoornaamwoordPad na jou hartTegnologieKitaarVerenigde State van AmerikaLionel PetersonMasturbasieLangste woordLys van Afrikaanse televisiereekseDiamantLys van veltoestandeJaco JacobsPizzaNasiebouSeisoenGrondVerbondsarkKunsVerenigde KoninkrykInkomsteKatoenJeuksiektePussy RiotWes-KaapDuitslandFabelPretoriaAkademiaBestuiwingMigrasie van voëlsKoue OorlogPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaWaterbesoedelingLys van politieke partye in Suid-AfrikaSekondêre sektor van die ekonomieFacebookKolorektale kankerAbstraksie (rekenaarwetenskap)SkrywerDigvormGeelsugOm-te-infinitiefkonstruksieLys van Nederlandse skildersToekoms van die AardeFisiese oefeningTydsoneBurgerregteMaroela MediaBreinkaartGoudkus (streek)DriehoekNaaldekokerSwawelMisdaadromanKarooPlae van EgipteImpakte van toerismeKommunikasieVlag van Suid-AfrikaSeksuele opwekkingOorstromingKoolhidraatRenteDramaPerdebye🡆 More