Tabris

Tabris (Persies: تبريز, Tabrīz; Azerbeidjans: تبريز, Təbriz) is 'n stad in die noordweste van Iran.

Die stad het 'n bevolking van 1 378 935 in 2006 gehad en is die vierde grootste stad van die land ná die hoofstad Teheran, Mashhad en Isfahan. Tabris is geleë net oos van die grens tot Irak en Turkye en suid van Armenië en Azerbeidjan. Die stad word beskou as die kulturele sentrum van Azerbeidjanners in Iran.

Tabris

تبريز / Tabrīz (Persies)
تبريز / Təbriz (Azerbeidjans)
Tabris
Tabris is in Iran
Tabris
Tabris
Koördinate: 38°04′00″N 46°18′00″O / 38.06667°N 46.30000°O / 38.06667; 46.30000 46°18′00″O / 38.06667°N 46.30000°O / 38.06667; 46.30000
LandVlag van Iran Iran
ProvinsieOos-Azerbeidjan
Regering
 • BurgemeesterAlireza Navin
Oppervlak
 • Stad324 km2 (125 vk. myl)
 • Stedelik
2 356 km2 (910 vk. myl)
Hoogte
1 351,4 m (4 433,7 ft)
Bevolking
 • Stad1 378 935
 • Digtheid4 300/km2 (11 000/vk. myl)
 • Metro
1 800 000
TydsoneUTC+03:30 (IRST)
 • SomertydUTC+04:30 (IRDT)
Poskode
51368
Skakelkodes0411
Webwerftabriz.ir

Eksterne skakels

Tags:

ArmeniëAzerbeidjanAzerbeidjannersAzerbeidjansIrakIranIsfahanMashhadPersiesTeheranTurkye

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DroogteOrtopedieSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureSweedsSokkerPastoorStaalRacheltjie de BeerWet op Bantoe-onderwysGedigGeelslangVigsTswanaNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyHomoniemLiewe HeksieMiljardMeervoudDundermIslamBernice WestPuntGraaff-ReinetTsoenamiMag (sosiale wetenskappe)ArabiesTrappe van vergelykingBosvarkEierstokNierversakingSlawernyCleopatra VIIKarooPesachDeelwoordJohan VorsterMenslike skeletKlavierOmgewingskwessies in Suider-AfrikaGesonde dieetIsraelDigtheidSeksuele penetrasieMiddeloorontstekingKinderregtePaarl GimnasiumStruktuur van die AardeSuid-SothoMetafoorGeskiedenis (vakgebied)BorskankerBuffelToringVaginaKatoenFabelAfro-AmerikanersWiskundeBysteekHeupAardedagLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsCovid-19-pandemieLieweheersbesieKersfeesAlliterasieBywoordLewerLys van bekende Suid-AfrikanersCarike KeuzenkampPlastiekLys van veltoestandePoesBiodiversiteitNier🡆 More