Masjhad

Mashhad (Persies: مشهد) is die tweede grootste stad van Iran naas die hoofstad Teheran en het meer as 2,5 miljoen inwoners.

Dit is die hoofstad van die provinsie Khorasan, die grootste provinsie van Iran wat in die Noordooste van die land lê.

Mashhad
مشهد
Masjhad

Kaart Vlag
Masjhad
Masjhad
Wapen
Masjhad
 Land Vlag van Iran Iran
 Provinsie Razavi Khorasan
 Koördinate 36°18′N 59°36′O / 36.300°N 59.600°O / 36.300; 59.600
 Stigting 3de eeu
 Oppervlakte:  
 - Totaal 204 vk km
 Hoogte bo seevlak 985 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2006) 2 907 316
 - Bevolkingsdigtheid 14 251/vk km
 Tydsone IRST / UTC +3:30
 - Somertyd IRDT / UTC +4:30
 Burgemeester Mohammad Pejman
 Amptelike webwerf www.mashhad.ir
Masjhad
Mashhad

Mashhad is 'n toerismestad, veral deur die aanwesigheid van die graf van Imam Reza, die agtste imam van die sjiiete. Daar kom jaarliks miljoene besoekers na Mashhad, wat hierdie stad tot een van die belangrikste bestemmings vir pelgrimstogte van die wêreld maak. Mashhad is ook 'n nywerheidsentrum en beskik oor 'n internasionale lughawe en 'n moltreinnetwerk. Mashhad staan soos vele stede en streke in Iran bekend vir sy mooi tapyte en sy turkoois.

Tags:

IranPersiesTeheran

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MenstruasieLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)KolitisMantisBysteekGroepsgebiedewetAfrikaansGlobaliseringTamatieTuberkuloseMona Lisa1913GeweldAnale seksPaasfeesGenitale vratNamakwalandWerkwoordInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandWoordeskatBreinRumatiekPerdVrouAnti-inflammatoriese middelNarsistiese persoonlikheidsteuringEskomErfenisdag (Suid-Afrika)SneeuStadJacques LootsKaapse florarykLys van Nederlandse skildersAbsolute monargieKunselementeVerenigde KoninkrykBelastingMiltMeeueImmunologieSwartSonkragMenseregtedagSeevlakstygingLeonardo da VinciSwart nasionalismeAlliterasieSnaarinstrumentSoweto-opstandNeurenberg-verhoreAluminiumWikipediaRookgewoonteArabies-Israeliese konflikVennootskapBywoordHector PietersonJuraJak de PriesterRekeningkundeFilistyneMusieksimboleSeisoenSeksismeVeelvoudige sinHibernasieLetterlike en figuurlike taalgebruikSeksuele opwekkingSelfstandige naamwoordIronieVerkoueInentingMasturbasieNasionale Party🡆 More