Tsv Großbardorf

TSV Großbardorf is 'n sportklub uit Großbardorf in die deelstaat Beiere in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling.

TSV Großbardorf
Tsv Großbardorf
Volledige naam Turn- und Sportverein
1923 Großbardorf e.V.
Stigtingsdatum 1923
Tuisveld Sportgelände an der Unterhofer
Straße
, Großbardorf
Kapasiteit 2 500
Kompetisie Oberliga Beiere

Die klub is in 1923 gestig met die huidige naam en het ook afdelings vir tafeltennis en kegelbal.

Die klub het die eerste keer op die sokkerradar verskyn in 1993 toe die Beierse Landesliga Noord gehaal is en in 2003 is die Oberliga Beiere gehaal, 'n baie groot prestasie vir so 'n klein dorpie (minder as 1 000 inwoners – 31 Desember 2006).

Onlangse ligaposisionering

  • 1987-88(VII)Kreisliga A1ste
  • 1988-89(VI)Bezirksliga Onder-Franken Oos2de
  • 1989-90(V)Bezirksoberliga Onder-Franken6de
  • 1990-91(V)Bezirksoberliga Onder-Franken14de
  • 1991-92(VI)Bezirksliga Onder-Franken Oos2de
  • 1992-93(VI)Bezirksliga Onder-Franken Oos1ste
  • 1993-94(V)Bezirksoberliga Onder-Franken2de
  • 1994-95(V)Landesliga Noord16de
  • 1995-96(VI)Bezirksoberliga Onder-Franken4de
  • 1996-97(VI)Bezirksoberliga Onder-Franken1ste
  • 1997-98(V)Landesliga Noord5de
  • 1998-99(V)Landesliga Noord3de
  • 1999-00(V)Landesliga Noord8ste
  • 2000-01(V)Landesliga Noord2de
  • 2001-02(V)Landesliga Noord3de
  • 2002-03(V)Landesliga Noord2de
  • 2003-04(IV)Oberliga Beiere11de
  • 2004-05(IV)Oberliga Beiere9de
  • 2005-06(IV)Oberliga Beiere14de
  • 2006-07(IV)Oberliga Beiere15de
  • 2007-08(IV)Oberliga Beiere

Eksterne skakels

Oberliga Beiere 2007/08-seisoen

TSV Aindling - SpVgg Ansbach 09 - 1. FC Bad Kötzting - 1. FC Eintracht Bamberg - SpVgg Bayreuth - SpVgg Greuther Fürth II - TSV Großbardorf - SV Heimstetten - SpVgg Beiere Hof - FC Kempten -
FC Memmingen - FC Ismaning - 1.FC Neurenberg II - 1. FC Schweinfurt 05 - TSG Thannhausen -
SpVgg Unterhaching II - SpVgg Weiden - Würzburger FV

Tags:

1923BeiereDeelstate van DuitslandDuitslandSokkerSportTafeltennis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KompasVoornaamwoordAfrikaanse naguilAardverwarmingWebkruiperBoet TroskiePlae van EgipteMichelle ObamaKonsonantSangkunsZirk van den BergSeksuele penetrasieSuid-SothoInflasieOlifantTaalwetenskappePG du PlessisTransistorRenier van RooyenToerismeLabia (geslagsdele)Nic de JagerSokkerWoordVoortrekkermonumentWynand du ToitNagapieDramaKallie KrielDuitslandDaggaEerste WêreldoorlogBernice WestLys van Suid-Afrikaanse musikanteTunisiëEthiopiëPuberteitFord FiestaRoekelose DadeSuikersiekteEmfiseemKlem-in-die-kaakJannie du ToitWolkFopnuusDassiedeurTolla van der MerweVigsDissipel vir wie Jesus baie lief wasErektiele disfunksieKonsentrasiekampJodiumSonenergieMpumalangaBaardskeerder-spinnekopHeilige SaterdagLangste woordGoogleGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaWebblaaierWaldemar SchultzDeon GrootInfeksieAngina pectorisSeksualiteitSarah Rose KarrTrappe van vergelykingSorina ErasmusKeiskammahoekGroot TrekLord’s🡆 More