1. Fc Eintracht Bamberg

1.

1. FC Eintracht Bamberg
1. Fc Eintracht Bamberg
Volledige naam 1. Fußball-Club
Eintracht Bamberg e.V.
Stigtingsdatum 3 Maart 1901
Tuisveld Hauptkampfbahn im Volkspark,
Bamberg
Kapasiteit 15 000
Kompetisie Oberliga Beiere

FC Eintracht Bamberg is 'n sportklub uit Bamberg in die deelstaat Beiere in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling. Benewens sokker bied die klub ook tennis, karate, tafeltennis, vlugbal, gimnastiek en kegelbal.

Geskiedenis

Die klub is op 3 Maart 1901 gestig as 1. Fußball-Club Bamberg. As een van die eerste sportklubs in die Oberfranken-distrik, het die klub vanaf die begin van georganiseerde sokker in die Gau Noord-Beiere (1905) meegeding. Die eerste selfstandige ligasisteem (Oos-Kreisliga) is eers hier gevestig in 1910 en aan die einde van die 1911/12-seisoen is Bamberg gerelegeer toe die liga tot 8 spanne verminder is. Tot op daardie stadium het Bamberg dus op die hoogste vlak meegeding.

In 1942 het die klub teruggekeer na die eerste vlak toe dit die Gauliga Noord-Beiere gehaal het. Die klub is op daardie stadium versterk deur spelers van ander stede wat by die Bamberg Pantserregiment gestasioneer was. Dit is later heringedeel by die Gauliga Bayreuth-Noord, maar die liga het ineengestort as gevolg van die Tweede Wêreldoorlog.

Na die Tweede Wêreldoorlog het die klub een seisoen (1946/47) in die Oberliga Suid deurgebring, die laaste keer wat die klub op die hoogste vlak was.

Op 1 April 2006 het die klub met TSV Eintracht Bamberg saamgesmelt en die huidige naam aangeneem. TSV was een van die jonger sportklubs in Bamberg en is gestig op 17 Maart 1951.

Onlangse ligaposisionering

  • 1991-92(V)Bezirksoberliga Oberfranken1ste
  • 1992-93(IV)Landesliga Noord-Beiere8ste
  • 1993-94(V)Landesliga Noord-Beiere17de
  • 1994-95(VI)Bezirksoberliga Oberfranken
  • 1995-96(VI)Bezirksoberliga Oberfranken
  • 1996-97(VI)Bezirksoberliga Oberfranken1ste
  • 1997-98(V)Landesliga Noord-Beiere15de
  • 1998-99(V)Landesliga Noord-Beiere8ste
  • 1999-00(V)Landesliga Noord-Beiere4de
  • 2000-01(V)Landesliga Noord-Beiere6de
  • 2001-02(V)Landesliga Noord-Beiere6de
  • 2002-03(V)Landesliga Noord-Beiere4de
  • 2003-04(V)Landesliga Noord-Beiere2de
  • 2004-05(V)Landesliga Noord-Beiere4de
  • 2005-06(V)Landesliga Noord-Beiere2de
  • 2006-07(IV)Oberliga Beiere

Eksterne skakels

Oberliga Beiere 2007/08-seisoen

TSV Aindling - SpVgg Ansbach 09 - 1. FC Bad Kötzting - 1. FC Eintracht Bamberg - SpVgg Bayreuth - SpVgg Greuther Fürth II - TSV Großbardorf - SV Heimstetten - SpVgg Beiere Hof - FC Kempten -
FC Memmingen - FC Ismaning - 1.FC Neurenberg II - 1. FC Schweinfurt 05 - TSG Thannhausen -
SpVgg Unterhaching II - SpVgg Weiden - Würzburger FV

Tags:

BambergBeiereDeelstate van DuitslandDuitslandGimnastiekKarateSokkerSportTafeltennisTennisVlugbal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GelukKasteel die Goeie HoopOSI-modelNederlandAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeHartversakingMarga van RooyKarooAardverwarmingBrasiliëSiberiese ingrypingOnderwysPinksterZirk BerghEkonomie van Suid-AfrikaParysHeupIslamMadison IvyPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaKolorektale kankerZoeloe WikipediaBasisinkomsteDulcie van den BerghTon VoslooJavaScriptDie Stem van Suid-AfrikaA.J. ApplegateOlifantsoorMiddeloorontsteking.npDokterLys van politieke partye in Suid-AfrikaGewone luislangMuggieKlein-KarooKalenderGrieksSianobakterieAnrich HerbstDurbanBernice WestAustraliëHugenootApokriewe boekeRooms-Katolieke KerkKomeetNicaraguaBrittany Ashton HolmesSkoenlapperNelson MandelaRooibloedselEthiopiëProvinsies van Suid-AfrikaBruin huisslangZoeloePampoentjiesTurksvySonenergieMongoliëBrandstofErica BoyerBoet TroskieLiturgiese jaarSpinnekopAfvalbestuurAdam1652InternetBek-en-klouseerSwangerskapNoot vir Noot🡆 More