Tsv 1896 Rain

TSV 1896 Rain is 'n sportklub uit Rain (Lech) in die deelstaat Beiere in Duitsland.

TSV 1896 Rain
Tsv 1896 Rain
Volledige naam Turn- und Sportverein 1896
e.V. Rain am Lech
Stigtingsdatum 10 Januarie 1896
Tuisveld Georg Weber-stadion,
Rain (Lech)
Kapasiteit 3 400
Kompetisie Oberliga Beiere

Behalwe sokker, het die klub ook onder meer afdelings vir swem, kegelbal, basketbal, handbal, gimnastiek, taekwondo, tafeltennis, atletiek, ski, pluimbal en liggaamsbou.

Die klub is op 10 Januarie 1896 gestig as 'n gimnastiekklub genaamd TV Rain. 'n Onafhanklike sokkerklub genaamd FC Rain is intussen op 31 Augustus 1920 in Rain gestig. As gevolg van die Tweede Wêreldoorlog het die twee klubs in 1941 tydelik saamgesmelt om Turn- und Sportgemeinschaft Rain am Lech te vorm. Na die oorlog het die klubs weer hulle eie gang gegaan, maar in 1946 is daar weer besluit om saam te smelt en die huidige klub is tot stand gebring.

Die klub se grootste presatsie was om die hoofrondte van die DFB-Pokal in 2000 te haal, waar daar in die eerste rondte met 7-0 verloor is teen FC Schalke 04 voor 'n tuisskare van 6 000.

Onlangse ligaposisionering

  • 1994-95(VII)Bezirksliga Noord1ste
  • 1995-96(VI)Bezirksoberliga Schwaben5de
  • 1996-97(VI)Bezirksoberliga Schwaben1ste
  • 1997-98(V)Landesliga Suid6de
  • 1998-99(V)Landesliga Suid9de
  • 1999-00(V)Landesliga Suid4de
  • 2000-01(V)Landesliga Suid10de
  • 2001-02(V)Landesliga Suid10de
  • 2002-03(V)Landesliga Suid7de
  • 2003-04(V)Landesliga Suid5de
  • 2004-05(V)Landesliga Suid3de
  • 2005-06(V)Landesliga Suid7de
  • 2006-07(V)Landesliga Suid3de
  • 2007-08(V)Landesliga Suid3de
  • 2008-09(V)Oberliga Beiere16de
  • 2009-10(V)Oberliga Beiere

Eksterne skakels

Oberliga Beiere 2009/10-seisoen

TSV Aindling - SpVgg Ansbach 09 - 1. FC Bad Kötzting - TSV Buchbach - SpVgg Bayreuth -
FSV Erlangen-Bruck - VfL Frohnlach - TSV Großbardorf - SpVgg Beiere Hof -FC Ingolstadt 04 II -
FC Ismaning - SV Memmelsdorf - FC Memmingen - TSV 1896 Rain - TSV 1860 Rosenheim –
SV Schalding-Heining - SV Seligenporten - TSG Thannhausen - SpVgg Unterhaching II

Tags:

AtletiekBasketbalBeiereDeelstate van DuitslandDuitslandGimnastiekHandbalLiggaamsbouPluimbalSkiSokkerSportSwemTaekwondoTafeltennis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van landeBreinvliesontstekingWetenskaplike klassifikasieAanhalingstekensGemeenskapsorganisasieFinale OplossingRekenaarLys van argaïsmesVars waterProvinsies van Suid-AfrikaKaapstadVergelykings (taalkunde)Geskiedenis (vakgebied)Geografie van Suid-AfrikaWoordeboekVennootskapWeervoorspellingEnsiklopedieLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaGoogleKrieketAfleiding (taalkunde)DroomDemografie van Suid-AfrikaNiersteenLatynOrganiese landbouLys van politieke partye in Suid-AfrikaKaapse florarykMaatskappyInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandLimpopo (rivier)Kunsmatige algemene intelligensieHemelvaartRonelda KamferKongo-krisisVrymesselaryAngolese BurgeroorlogSwartrenosterOnomatopeeAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidMaanKunselementeAfrikaKasterolieLys van Afrikaanse skrywersEjakulasieLieweheersbesieKoolhidraatGesondheidSlaginstrumentKlimaatsverandering in AfrikaBTWVaste stofKlem-in-die-kaakAppel (sanger)Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024LiesbreukSuid-Afrikaanse randVormMusiekBlonde stereotipeErektiele disfunksieIndustriële RevolusieKontrasCyril RamaphosaKankerAdolf HitlerTemperatuurGroot GatVerantwoordelikheidSlag van Cuito CuanavaleSeringboomXenofobieWaterbesparing in Suid-AfrikaBruin huisslang🡆 More