Sy

Sy is ’n proteïendraad, waarvan sommige soorte geweef kan word om materiaal te maak.

Die sydraad bestaan hoofsaaklik uit fibroïen en word deur sekere insekte se larwes vervaardig om kokonne te maak. Die beste bekende sy word verkry van die kokonne van die larwes van die moerbeisywurm, Bombyx mori. Die blink voorkoms van sy is vanweë die driehoekprisma-agtige struktuur van die draad, wat veroorsaak dat die materiaal inkomende lig teen verskillende hoeke weerkaats en so verskillende kleure vertoon.

Sy
Die rou sy van sywurms wat die natuurlike skynsel van die stof wys.
Sy
Vier van die belangrikste symotte wat aangehou word. Van bo na onder is:
Bombyx mori, Hyalophora cecropia, Antheraea pernyi, Samia cynthia.
Uit Meyers Konversations-Lexikon (1885-1892).

Sy word deur verskeie insekte vervaardig, maar net die sy van motruspes word gebruik vir tekstielvervaardiging. Daar is egter al navorsing gedoen oor ander soorte sy, wat op molekulêre vlak verskil.

Sy word hoofsaaklik vervaardig deur die larwes van insekte wat volledige metamorfose ondergaan, maar sommige ander insekte soos webspinners (Embioptera) en spinnekoppe maak ook sy.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

InsekLarweMoerbeiProteïenSywurm

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HerfsPseudowetenskapJansenvilleWinnie Madikizela-MandelaDistrik SesJSEOlimpiese SpeleVryheidsmanifesMagneetVoedselkettingFinale OplossingNasionaal-SosialismePrimêre sektor van die ekonomieMusieksimboleWolkSoweto-opstandViëtnamoorlogSpelerposisies in rugbyMeervoudOranjerivierPretoria20ste eeuChatGPTKankerTegnologieMaroela MediaHorlosieAnale kankerAngolaOos-KaapMartin Luther King jr.SanskritVrouDroogteRefentse MorakeHannes van WykNoord-Sotho (taal)GeletterdheidNederlandsRymAluminiumChroniese siekteAl-FatihaAB de VilliersDieregeluidePerdebye7de LaanSout (chemiese stof)Uitwerking van klimaatsveranderingPlae van EgipteBeesPlantGriekwa-AfrikaansAarverkalkingBalletTafelbergDramaSenuweestelselAfrikaSeekoeiGrondwetSkaakSeptimius AwardsIngrid JonkerSteenkool in Suid-AfrikaPerdVeelvoudige sinSeksuele opwekkingWeervoorspellingViëtnamAborsieTuberkuloseTswanaLenteSportVaalrivier🡆 More