Wiki Afrikaans 2022: Spesiaal:Soek
AfrikaansVietnameseEnglish

Vaatjie sien sy gat is 'n Afrikaanse rolprent wat op 24 Desember 2008 uitgereik is. Willie Esterhuizen was die regisseur, rolboekskrywer en het ook as akteur in die rolprent opgetree. Die hoofkarakters is Gerhard Odendaal, Andrew Thompson en Carien Botha.

Vaatjie sien sy gat
RegisseurWillie Esterhuizen
DraaiboekDraaiboek:
Willie Esterhuizen
MetAngelique Pretorius
Albert de Villiers
Gerhard Odendaal
Musiek deurToby Esterhuizen
KinematografieAndré van den Heever
RedigeerderPieter Esterhuizen
VerspreiderSter-Kinekor
Uitgereik2008
Speeltyd90 min.
LandSuid-Afrika
TaalAfrikaans
IMDb-profiel

Genre

Die rolprent is 'n komedie.

Hoofrolspelers

en andere.

Storielyn

Vaatjie is 'n talentvolle sjef en die top-student by die hotelskool waar hy opleiding ontvang. Hy is die hoofkandidaat vir 'n beurs om deur die wêreldberoemde meestersjef, Pierre Cousteau in Parys opgelei te word. Vaatjie se jaloerse klasmaat, James, probeer egter sy bes om te verhoed dat Vaatjie die geleentheid van 'n leeftyd losslaan.

Sien ook

Eksterne skakels