Solomon Barnato Joel

Solomon Barnato Joel (23 Mei 1865 - 22 Mei 1931) was 'n mynmagnaat en gebore in Londen.

Hy was die seun van Joel Joel en 'n neef van Barney Barnato. Hy arriveer in Suid-Afrika as 'n jongman, vestig homself in Johannesburg en word gou 'n vooraanstaande figuur. Hy word gevange geneem tydens die Reform-beweging en word beboet. Na die dood van Barnato en sy eie broer, Wolf, word hy hoof van die firmas Barnato Broers en Johannesburg Consolidated Investment. Hy vestig hom ook in Engeland waar hy bekend word as 'n vooraanstaande renperdeienaar. Sy perd, Pommern, wen die Derby in 1915.

Solly Joel
Solomon Barnato Joel
Solly Joel
Gebore
Solomon Barnato Joel

23 Mei 1865
Sterf22 Mei 1931 (op 65)
NasionaliteitVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
BeroepFinansier en volbloed-renpaard eienaar / teler
Politieke partyKonserwatiewe Party
EggenootEllen (Nellie) Ridley
KindersDoris Irene Kathleen (d. 1919)
Woolf (d. 1923)
Stanhope Henry (1903-1983)
Dudley J. B. (1904-1941)
Eileen Daphne Solvia (1907-1974)
Ouer(s)Joel Joel en Kate Issacs

Bron

Tags:

1865193122 Mei23 MeiBarney BarnatoEngelandJohannesburgJohannesburg Consolidated InvestmentLondenSuid-AfrikaWolf Joel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MuskeljaatkatKlimaatsverandering in Suid-AfrikaKasteel die Goeie HoopElandréLionel PetersonGeslagsgelykheidVoornaamwoordNiersteenWiki CommonsDepressie (gemoedstoestand)BloemfonteinDroogteLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaEuropaSwedeUitwerking van klimaatsveranderingNazi-DuitslandNeurenberg-verhoreKerngeneeskundeTikTokMartin Luther King jr.BronadresSpringbokkeGoudkus (streek)Covid-19-pandemie in Suid-AfrikaNic de JagerHannes van WykAppendiksHartSteenkool in Suid-AfrikaAfvalbestuurLeenwoordWaterbesparing in Suid-AfrikaLongontstekingLKolorektale kankerSprokieMetafoorPerdebyeJan van RiebeeckSwartkwasmuishondLys van slangeVioolOnse VaderOutismeIoonKoos du PlessisPlantMiddelmisbruikKrokodilLys van Joodse feeste en herdenkingsSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024VeerFrankrykProstaatkankerLys van Afrikaanse rolprenteSean CombsYouTubePikkewynNatuurbewaringBrandmondsindroomLien se lankstaanskoeneHeks van HexrivierKankerKaapstadHemelvaartsdagLongTamboraPoesWikiOu Apostoliese KerkVaginale kankerSuurstofDirekte en Indirekte redeOopbroninhoudConsolidated B-24 LiberatorPlaattektoniekNelson Mandela🡆 More