Londen

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Londen" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Londen
    Londen (Engels: London [ˈlʌndən] luister (hulp·inligting)) is die hoofstad en grootste stad van Engeland en die Verenigde Koninkryk. Die stad, wat aan...
  • Thumbnail for Groter Londen
    Groter Londen (Engels: Greater London) is 'n administratiewe gewes, graafskap en gebied van Engeland. Die gebied het 'n bevolking van 8 196 700 in 2011...
  • Thumbnail for Oos-Londen
    Oos-Londen (Engels: East London, Xhosa: eMonti) is 'n stad in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Dit het sowat 267 000 inwoners (volgens die 2011-sensus)...
  • Thumbnail for Lughawe Londen-Heathrow
    Die Lughawe Londen-Heathrow of kortweg net Heathrow (IATA-kode: LHR, ICAO: EGLL) is 'n reuse internasionale lughawe wat Londen, die Britse hoofstad bedien...
  • Groter Londen vir administratiewe doeleindes verdeel word. Elkeen van die distrikte word deur 'n distriksraad of borough council bestuur. Londen se distrikte...
  • Thumbnail for Gereformeerde kerk Oos-Londen
    Gereformeerde kerk Oos-Londen is die enigste Afrikaanse gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika in die Oos-Kaapse hawestad Oos-Londen. Dit is in 1925...
  • Thumbnail for Universiteit van Londen
    Die Universiteit van Londen (Engels: University of London) is 'n federasie van kolleges en instellings wat saam die grootste universiteit ter wêreld vorm...
  • Thumbnail for Stratford, Londen
    Stratford is 'n wyk in Londen in die Engelse distrik Newham (London Borough of Newham). Dit lê 9,7 km (6 myl) oos-noordoos van Charing Cross en is as een...
  • Thumbnail for Olimpiese Stadion (Londen)
    Londen se Olimpiese Stadion, ook bekend as Londen-stadion, is in die Queen Elizabeth Olympic Park in Stratford, Londen, in die Verenigde Koninkryk geleë...
  • Thumbnail for West End, Londen
    End of London (meestal net West End genoem) is 'n stadsdeel in Sentraal-Londen waar baie van die Britse hoofstad se bekendste toeriste-aantreklikhede,...
  • Thumbnail for Londen-maraton
    Die Londen-maraton (Engels: London Marathon) vind sedert 1981 jaarliks plaas in Londen in die Verenigde Koninkryk. Die maraton vind plaas oor die tradisionele...
  • Thumbnail for NG gemeente Oos-Londen
    Die NG gemeente Oos-Londen is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Oos-Kaapse stad met dieselfde naam. Anders as die twee ander hawestede...
  • Thumbnail for Lughawe Londen-Gatwick
    Londen-Gatwick (IATA: LGW, ICAO: EGKK) is 'n belangrike internasionale lughawe 5 km noord van Crawley, Wes-Sussex en 48 km (30 myl) suid van Londen-sentraal...
  • Thumbnail for Lughawe Londen-Luton
    Lughawe Londen-Luton (IATA: LTN, ICAO: EGGW), voorheen Luton Internasionale Lughawe genoem, is 'n internasionale lughawe geleë 2,4 km (1,5 myl) oos van...
  • Thumbnail for Lughawe Londen-Stansted
    Lughawe Londen-Stansted (IATA: STN, ICAO: EGSS) is geleë in westelike Essex, 48 km noordoos van Londen se middestad. In 2013 was Stansted die 4de besigste...
  • Thumbnail for Penge (Londen)
    artikel handel oor die voorstad in Londen, vir die dorp in Suid-Afrika, sien Penge. Penge is 'n voorstad van Londen in die Verenigde Koninkryk. Die dorp...
  • Thumbnail for Chelsea, Londen
    Chelsea is 'n welgestelde stadsdeel van Sentraal-Londen wat King's Road insluit en vir sy duur huise, modieuse winkels en sy sokkerspan bekend is. Chelsea...
  • Thumbnail for Lughawe Londen-Southend
    Die Lughawe Londen-Southend (Engels: London Southend Airport) (IATA-kode: SEN, ICAO: EGMC) is een van ses lughawens wat Groter Londen bedien. Dit is 60...
  • Thumbnail for Greenwich (Londen)
    [ˈɡrɪnɪdʒ], [ˈɡrɪnɪtʃ] of [ˈɡrɛnɪdʒ], is 'n distrik in die Britse hoofstad Londen, in die suidooste van die metropool, aan die suidelike oewer van die Teemsrivier...
  • Thumbnail for Cambridge, Oos-Londen
    Cambridge is 'n voorstad van Oos-Londen, in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Dit val onder beheer van die Buffalo City Metropolitaanse Munisipaliteit...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SinoniemHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeMikro-ekonomieKolitisMarsHakerKasteel die Goeie HoopSowjetunieBloedvergiftigingProteïenLionel PetersonKoolstofDiarreeKangogrotte7de LaanSkoolVars waterKorrupsieAntoniemViëtnamoorlogJudaïsmeIronieKolorektale kankerJohannesburg24 AprilPesachElektroniese of digitale mediaKoue OorlogHector PietersonPastoorSekondêre sektor van die ekonomieAfrikaEnkelvoudige sinKappie (skryfteken)GetalRosa ParksSkildklierSias ReineckeKrieketKaliumStereotipeKinderregteJohn Brown (aktivis)DundermOlimpiese Somerspele 2024NederlandGeslagsgelykheidPornografiese akteurDeelteken en umlautBeroerteGloeilampDysselsdorpAsemhalingDwelmmiddelSimboolNG gemeente TheunissenSnaarinstrumentHokkieBurgerregteVisFrankrykMaagAfrikaanse Taalmonument (Welkom)Koos du PlessisStruktuur van die AardeSpringbokkeNatriumLika BerningBoelieryDuitsWaterstofPaarl GimnasiumGriekse teater🡆 More