Barney Barnato

Barney Barnato was 'n mynmagnaat (Randheer) wat sy fortuin gemaak het in Suid-Afrika tydens die diamant- en goudstormlope.

Barney is gebore in 1852 in Londen as Barnett Isaacs en was die seun van 'n kroegbaas in die Ooseinde. Hy word 'n verhoogkunstenaar en bokser saam met sy broer, Henry onder die naam Bernato. Hy volg sy broer in 1873 na Suid-Afrika. Hulle werk in Kimberley as delwers, diamantkopers, spekulante en word skatryk. Hulle was in beheer van verskeie belangrike myne en kom in aanraking met Cecil Rhodes. Na 'n stryd vir die beheer van die diamantveld volg 'n samesmelting van belange in 1888. Barney word 'n lewenslange president van De Beers Consolidated Mines.

Barney Barnato
Barney Barnato
Portret van Barney Barnato
Gebore
Barnet Isaacs

21 Februarie 1851
Aldgate, Londen
Sterf14 Junie 1897 (op 46)
Op see, naby die eiland Madeira
NasionaliteitVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Beroepdiamante en goud mynbou-entrepreneur
EggenootFanny Christina Bees
KindersWoolf Barnato (1895-1948)
Isaac "Jack" Henry Woolf Barnato (ca. 1894-1918)
Leah Primrose Barnato (d. 1933)
Ouer(s)Isaac Isaacs
Leah Isaacs

Van 1889 tot 1897 verteenwoordig hy Kimberley in die Kaapse parlement. Na die ontdekking van goud verhuis hy na Johannesburg en stig die maatskappy Johannesburg Consolidated Investment in 1889. Hy het 'n senuwee-ineenstorting gekry en in 1897 pleeg hy selfmoord deur oorboord te spring op een van sy seereise tussen Kaapstad en Southampton. Sy boedel was gewaardeer teen net minder as ₤ 1 000 000.

Verwysings

Bron

Eksterne skakels

Tags:

Cecil RhodesDe Beers Consolidated MinesDiamantGoudHenry BarnatoKimberleyLondenRandhereSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Seksueel oordraagbare infeksieGestremdheidLabia (geslagsdele)ViëtnamoorlogBayer 04 LeverkusenNapoleon BonaparteAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidInfeksieGalblaasTobie CronjéSkildklierLys van veltoestandeLongontstekingVier temperamenteKaapstadEerste WêreldoorlogTafelsoutAfkortingPaarl GimnasiumOrthopteraFilosofiePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaMorfeemErfenisdag (Suid-Afrika)DemokrasieKultuurEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaKoorsblaarSowjetunieBeesagtigesNag van die lang messeKoolstofdioksiedXenofobieRugbyKoolhidraatWaterstofRivierAppel (sanger)Spelerposisies in rugbyOrale seksVerantwoordelikheidLatynInsekSeksposisieKalsiumKraaiNatriumSneeuKontinentKompasJan van RiebeeckDroogteCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaMeerKATPolisieSonpaneelVerkoueKlimaatsverandering in AfrikaGoudkus (streek)DubbelpuntLys van chemiese elemente volgens atoomgetalBTWSeevlakAarverkalkingSeksVolhoubare ontwikkelingFrederik Willem de KlerkWes-KaapIronieVakbondToestand van materieWaterbesparing in Suid-AfrikaKriekTransatlantiese slawehandel🡆 More