Eiland Siprus

Siprus, ook Ciprus, (Grieks: Κύπρος, ; Turks: Kıbrıs, ) is die grootste eiland in die oostelike Middellandse See en lê, afhangende van die definisie, in Suidoos-Europa of Wes-Asië.

Dit is sedert 1974 de facto tussen die internasionaal erkende Republiek Siprus in die suide en die Turkse Republiek van Noord-Siprus, wat net deur Turkye erken word, in die noorde opgedeel. Albei dele word deur 'n buffersone onder administrasie van die Verenigde Nasies van mekaar geskei. Daarbenewens is die twee Britse soewereine militêre basisse Akrotiri en Dhekelië, 'n oorblyfsel van Brits-Siprus, op die eiland geleë.

Siprus
Inheemse naam: Κύπρος / Kıbrıs
Nasa-Satellietbeeld van Siprus
Nasa-Satellietbeeld van Siprus
Geografie
Eiland Siprus
Ligging Suidoos-Europa / Wes-Asië
Koördinate 35°7′N 33°24′O / 35.117°N 33.400°O / 35.117; 33.400 33°24′O / 35.117°N 33.400°O / 35.117; 33.400

Oppervlakte 9 251 vk km
Hoogste punt Berg Olympus 1 952 m
Administrasie
Vlag van Siprus Siprus

Hoofstad Nicosia
Grootste stad Nicosia (55 014)

Vlag van Turkse Republiek van Noord-Siprus Turkse Republiek van Noord-Siprus
Hoofstad Noord-Nicosia/Lefkoşa
Grootste stad Noord-Nicosia/Lefkoşa (61 378)

Vlag van Akrotiri en Dhekelië Akrotiri en Dhekelië
Hoofstad Episkopi
grootste stad Episkopi

Demografie
Bevolking 788 457

Bevolkingsgroepe Grieke en Turke
Die wêreld se 80ste grootste eiland
Eiland Siprus
Topografiese kaart van Siprus
Eiland Siprus
Politieke kaart van Siprus

Siprus is in die ooste van Griekeland, in die suide van Turkye, in die weste van Sirië, in die noordweste van Libanon, Israel en Palestina, asook in die noordweste van Egipte geleë. Siprus het 'n bevolking van 788 457 in 2017 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 9 251 km². Siprus is die derde grootste en derde mees bevolkte eiland in die Middellandse SeeSisilië en Sardinië en die grootste eiland in die Levantynse See, 'n see in die oostelike deel van die Middellandse See.

Eksterne skakls

  • Wiki AfrikaansEiland Siprus  Wiki Commons het meer media in die kategorie Siprus (eiland).
  • (en) Toerisme-inligting oor Siprus op Wikivoyage
  • (en) "Cyprus". Encyclopædia Britannica. Besoek op 9 Mei 2020.

Tags:

Akrotiri en DhekeliëDe factoEilandGrieksMiddellandse SeeSiprusSuidoos-EuropaTurksTurkse Republiek van Noord-SiprusTurkyeVerenigde KoninkrykVerenigde NasiesWes-Asië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Angolese Oorlog vir OnafhanklikheidKlimaat16 NovemberOutismePlaattektoniekPretoriaPeriodieke tabelLys van musiekinstrumenteIndustriële RevolusieHoofkarakterMondGalblaasDuitse maselsAfrikaansPersoon (taalkunde)AarverkalkingBreyten BreytenbachKrokodilTafelbergKernkragSportWet op NaturellengrondTopsy SmithKrimpvarkieBloutongsiekteBestaansboerderyNic de JagerLyfstraf in skoleMonopolyYsbeerErektiele disfunksieRugbyOlimpiese SpeleApokriewe boekeBloedvergiftigingVryheidsdagGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaStaatstoelaeAarde se atmosfeerWeer (meteorologie)Trappe van vergelykingAvbobLys van Suider-Afrikaanse soogdiereSkildklierIngrid JonkerTolla van der MerweVulkanismeUnited Democratic FrontInligtingKongo-krisisMusieksimboleBosluisbytkoorsKoos BekkerTswanaWolfJan van TonderNatuurlike hulpbronKontinentTienerGeskiedenis van AfrikaansAfrikanernasionalismeRooikatAnrich HerbstVolhoubare ontwikkelingAngssteuringMurunwa MakwarelaFabelWhatsAppNederduitse Gereformeerde KerkSpinnekopGeweldAppendiksKewerGevolge van aardverwarming op oseaneHeup🡆 More