Episkopi

Episkopi, amptelik die Episkopi Cantonment, vorm die administratiewe sentrum van Akrotiri en Dhekelië, 'n Britse oorsese gebied wat as 'n soewereine militêre basis van die Verenigde Koninkryk op Siprus geadministreer word.

Dit lê in Akrotiri, die suidelike van die twee militêre basisse en grens aan die Republiek Siprus in die noorde en die Middellandse See in die suide. Episkopi is die huidige kommandosentrum van die Britse Weermag op Siprus.

Episkopi

Kaart Wapen
Episkopi
Episkopi
Vlag
Episkopi
 Land Flag of Akrotiri and Dhekelia Akrotiri en Dhekelië
 Koördinate 34°35′N 32°59′O / 34.583°N 32.983°O / 34.583; 32.983
 Tydsone OET (UTC +2)
 - Somertyd OEST (UTC +3)

Verwysings

Tags:

Britse oorsese gebiedeMiddellandse SeeSiprusSiprus (eiland)Verenigde Koninkryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NG gemeente KerkenbergRuhan du ToitWamelEthiopiëDigitale objek-identifiseerderWerkloosheidMicrosoft OfficeDie CampbellsDiplopodaBruto binnelandse produkOnse VaderFonetiekEgipteKatastrofiese bewegingLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameGeloftedagBestuiwingMarie AntoinetteGeslagsgelykheidButch en femmeChlorofilHomoseksualiteitKinkhoesItaliëLiewe HeksieVisVrymesselaryLesbiërStikstofAfrikaansLillie-broodboomDundermNoord-KaapSirkel1906SinsbouLink buildingSuid-AsiëGeorge BallotAktuarisSelOrnitologieSeeSkilpadBakterieKenny EverettSeksuele stimulasieLeeuMIV/vigs in Suid-AfrikaWhat is A Dscr Loan?Imogen BaileyDascha PolancoPlae van EgipteBreingewasNadia ValvekensAalwynHomoniemAnna GravesGeskiedenis van kommunikasieLandbou in Suid-AfrikaArmoedeBeesVoortrekkermonumentCarcassonneDiarreeKunsSkaapOsloRichard Maurice BuckeDieretuinKilometer per uur20ste eeuJeuksiekteTaoïsmeDemokrasieRussiese inval in Oekraïne, 2022🡆 More