Scorpaenidae

Scorpaenidae is 'n visfamilie wat tot die orde Scorpaeniformes behoort.

Daar is sestig genera met minstens vierhonderd spesies wat tot hierdie familie behoort. Vyftig van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Scorpaenidae
Scorpaenidae
Pterois antennata
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Scorpaenidae
Genera
  • Brachypterois
  • Dendrochirus
  • Ebosia
  • Hoplosebastes
  • Idiastion
  • Iracundus
  • Neomerinthe
  • Neoscorpaena
  • Parapterois
  • Parascorpaena
  • Phenacoscorpius
  • Pogonoscorpius
  • Pontinus
  • Pteroidichthys
  • Pterois
  • Rhinopias
  • Scorpaena
  • Scorpaenodes
  • Scorpaenopsella
  • Scorpaenopsis
  • Sebastapistes
  • Sebastes
  • Sebastolobus
  • Taenianotus
  • Thysanichthys
  • Ursinoscorpaenopsis

Kenmerke

Scorpaenidae 
'n Steenvis (Synanceia verrucosa) in 'n openbare akwarium.

Die lywe is redelik plat met groot koppe, en skubbe kan aanwesig of afwesig wees. Daar is gewoonlik 'n klomp stekels of penne rondom die kieuedeksel. Hulle grootte wissel van 5 – 50 cm. Hulle is lokval roofvisse en eet vis, skaaldiere en seekat.

Genera

Die volgende genera en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Dendrochirus
  • Helicolenus
  • Parascorpaena
  • Pterois
  • Rhinopias
  • Sebastapistes
  • Scorpaenopsis
  • Synanceia
  • Taenianotus

Sien ook

Bron

Tags:

Scorpaenidae KenmerkeScorpaenidae GeneraScorpaenidae Sien ookScorpaenidae BronScorpaenidae

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GeslagsgelykheidAdolf HitlerBeurtkragVloeistofGroepsgebiedewetCradock-4Angolese Burgeroorlog20ste eeuJupiterPeperbus, FraserburgLangste woordBraaiDundermTropiese sikloonSuurstofLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGasKaapse VlakteTelevisieDepressie (gemoedstoestand)MusiekSonkragVrouMusieksimboleWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaRenosterConsolidated B-24 LiberatorKlimaatsverandering in AfrikaHondIsraelBerlynse MuurWet op NaturellengrondMaanPalestyneMartin Luther King jr.Lys van Afrika-landeGeelhoutBoor (element)Racheltjie de BeerVingerseksWebwerfShakaVlag van Suid-AfrikaKameelperdNarsistiese persoonlikheidsteuringArmoedeMaagsweerBrongitisDrinkwatervoorsieningJan BlohmWinnie Madikizela-MandelaOntwikkelende landBernice WestOrthopteraTuisbladTswanaHelpmekaar-kollegeNamibiëMarkus JoosteFietsGroot vyfKersfeesSwartbewussynsbewegingArabies-Israeliese konflikAfrikaanse TaalmonumentMeningsverskil oor aardverwarmingSpringbokkeSharpeville-slagtingKonjunktivitisNiemetaalBloedsomloopstelselRuan JoshRivierPretoriaLys van nedersettings in Suid-AfrikaJeugdagDuitsland🡆 More