Sebra-Kalkoenvis

Die sebra-kalkoenvis (Dendrochirus zebra) is 'n seevis wat voorkom in die westelike Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Zebra turkeyfish.

Sebra-kalkoenvis
Sebra-Kalkoenvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Dendrochirus
Spesie:
D. zebra
Binomiale naam
Dendrochirus zebra
(G. Cuvier, 1829)

Identifikasie

Die vis word tot 20 cm lank. Die vis is rooibruin van kleur met dun wit, vertikale strepe oor die lyf wat omlyn word met bruin strepe. Die pektorale vinne is witterig en is waaiervormig met stekels op die punte.

Die vis leef in rotsagtige kusareas en aflandige riwwe in water wat tot 40 m diep is. Hulle is alleenlopers of kom in klein groepies voor en vreet klein vissies, krappe en garnale. Die vis is seldsaam.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakels

Tags:

Sebra-Kalkoenvis IdentifikasieSebra-Kalkoenvis Sien ookSebra-Kalkoenvis BronSebra-Kalkoenvis Eksterne skakelsSebra-Kalkoenvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RuslandTuisbladSowjetunieBurgerregteKlem-in-die-kaakNarsistiese persoonlikheidsteuringGrootste rampe in Suid-AfrikaHomofoonKnieDataverwerkingDierRepubliek van Zoid AfrikaEngelsTaalAalwynNeurenberg-verhoreEnsiklopedieVrymesselaryOranjerivierJavaScriptVermontPapegaaieLieweheersbesieAardverwarmingJan van TonderWaterbesparing in Suid-AfrikaPenisByeboerderyBloedvergiftigingAkkedisPols-oksimeterPornografiese akteurKommunismeNederduitsch Hervormde KerkGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaInsekEwenaarVarkAlkoholismeVrouAllan BoesakWaterFluoorLys van medisinale kruieMiddelmisbruikWaar ruwe rotseProvinsies van Suid-AfrikaVisHerfsVoortrekkermonumentNamibiëTsoenamiFinansiële staatKultuurHipoteseMielieNaboomMiddeloorontstekingGeboorteSpysverteringstelselSonOos-KaapOseaanSwart nasionalismeMunhwa Broadcasting CorporationJoseph LynchHeuningRutenium(III)chloriedKunsmatige algemene intelligensieErdwurmMeervoudMetaalRivier🡆 More