Peuloog-Skerpioenvis

Die peuloog-skerpioenvis (Rhinopias frondosa) is 'n vis wat wydverspreid voorkom in die westelike Stille Oseaan, die Indiese Oseaan en meer spesifiek aan die kus van Oos-Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Popeyed scorpionfish.

Peuloog-skerpioenvis
Peuloog-Skerpioenvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Scorpaeninae
Genus:
Rhinopias
Spesie:
R. frondosa
Binomiale naam
Rhinopias frondosa
(Günther, 1892)

Identifikasie

Die vis word tot 24 cm lank, die lyf is plat en die snoet wys opwaarts. Die kleure en patrone op die vis se lyf wissel baie; van bruin tot ligpers, rooi en geel. Dit patroon bestaan uit dowwe vlekke met kolle op wat duidelik omlyn is.

Die vis is goed gekamoefleer en word moeilik raakgesien. Hulle is alleenlopers en jag vis en skaaldiere.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Tags:

Peuloog-Skerpioenvis IdentifikasiePeuloog-Skerpioenvis Sien ookPeuloog-Skerpioenvis BronPeuloog-Skerpioenvis Eksterne skakelPeuloog-Skerpioenvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DieregeluideKasterolieGrondwet van Suid-AfrikaDiarreeLodewyk XVI van FrankrykVaste stofVoortrekkermonumentKorrupsieSkaakVerstedelikingCarike KeuzenkampAkroniemBlomRassismeDonkieMark (ekonomie)HindoeïsmeErektiele disfunksieKlem-in-die-kaakNatuurrampAarverkalkingLWorcesterNedersettingErosietipesLys van myne in Suid-AfrikaPornhubBreinkaartKapitalismeSwawelMassaLeeuWeerfrontRonelda KamferKlein-KarooVolhoubaarheidApostoliese GeloofsbelydenisWoordeboek van die Afrikaanse TaalAsemhalingSteve BikoFrankrykMorfologie (taalkunde)Ingrid JonkerCholeraSpringbokkeVratRekenaarSneeuNasionale PartyChristendomStilleweKewerErfenisVolstruisReënspinnekopGrondsoorteVraag en aanbodLys van Suid-Afrikaanse musikanteSpreeu1990KlankNicole StraussFacebookAnti-inflammatoriese middelGezina, PretoriaSelfmoordWortelHoenderWinnie Madikizela-MandelaOnomatopeeMusieksimboleAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeMondAborsie in Suid-AfrikaFisiese oefeningSydneyMaagsweer🡆 More