Papiervis

Die papiervis (Taenianotus triacanthus) kom voor in die Indies-Pasifiese area en langs die ooskus van Afrika van Kenia tot by Park Rynie.

In Engels staan die vis bekend as Paperfish.

Papiervis
Papiervis
Papiervis (Taenianotus triacanthus)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Scorpaeninae
Genus:
Taenianotus

Lacepède, 1802
Spesie:
T. triacanthus
Binomiale naam
Taenianotus triacanthus
Lacepède, 1802

Voorkoms

Die kop en liggaam is redelik kompak; die vissie word nie groter as 12 cm nie. Die skubbe is baie klein. Die kleur varieer van rooi, pienk, pers, bruin, geel of selfs swarterig.

Habitat en gewoontes

Die vis verkies koraalriwwe en sanderige seebodems in water wat nie dieper as 135 m is nie. Hulle is alleenlopers en vervel gereeld. Die vis kan in akwariums oorleef.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Papiervis VoorkomsPapiervis Habitat en gewoontesPapiervis Sien ookPapiervis BronPapiervis Eksterne skakelPapiervis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VolhoubaarheidSatellietPornografiese akteurWortelGewone tarentaalVerkleinwoordElandréDepressie (gemoedstoestand)WikiTierPaddaVoortplantingKommunismeBraaiDomineeFiksieVier temperamenteCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaNiersteenArmoedeKonjunktivitisQuebecOntbossingKindermishandelingBloeddrukKontinentDuitse maselsFotosinteseFilosofieApartheidSprokieBrongitisEmosieShakaBeeldspraakGeslagsorgaanMosambiekSoweto-opstandPlastiekSmeltpuntBynierBeaufortskaalSwart nasionalismeMynbouNamibwoestynAluminiumMusiekKunselementeSportAdolf HitlerVideoDigvormHondAnale kankerDermpoliepAfrikaanse WikipediaNagapieCleopatra VIIDirekte en Indirekte redeBernice WestEpilepsieKlimaatsverandering in Suid-AfrikaSpringbokkeMorfeemVrymesselaryMobutu Sese SekoSinoniemVraag en aanbodPêrelDriedimensioneelReënspinnekopKaapstadse waterkrisis 2015-2018GeestesteuringMasturbasieNasionale VrouedagMaagsweer🡆 More