Valssteenvis

Die valssteenvis (Scorpaenopsis diabolus) is 'n vis wat voorkom in die Indies-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika tot by die Oos-Kaap.

In Engels staan die vis bekend as die False stonefish.

Valssteenvis
Valssteenvis
Valssteenvis (Scorpaenopsis diabolus)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Scorpaenopsis
Spesie:
S. diabolus
Binomiale naam
Scorpaenopsis diabolus
Cuvier, 1829

Voorkoms

Die vis se kleur wissel na gelang van die omgewing. Die skubbe is klein (die ware steenvis het nie skubbe nie), die dorsale vinne het 12 stekels en die pektorale vinne is groot. Die binnekant van die pektorale vinne is oranjebruin met 2 - 7 swart kolle op. Die vis word 23 cm lank. Daar is gif in die stekels.

Habitat en gewoontes

Die vis kom in koraal- en rotsriwwe voor in water wat nie dieper is as 40 m nie. Indien die vis versteur word, ontbloot hy die binnekant van die pektorale vinne. Sy gif is nie so dodelik as dié van die steenvis nie maar die wond is pynlik.

Sien ook

Bronne

Eksterne skakel

Tags:

Valssteenvis VoorkomsValssteenvis Habitat en gewoontesValssteenvis Sien ookValssteenvis BronneValssteenvis Eksterne skakelValssteenvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TelwoordSpysverteringstelselSekondêre sektor van die ekonomieSoweto-opstandLenteGreen PornoUniversele Verklaring van MenseregteCremonaKomplementêre kleureTussenwerpselCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaNazi-DuitslandMiddeloorontstekingYslandGalblaasJudaïsmeSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureAppelDagboekCorioliskragXhosasProvinsies van Suid-AfrikaTegnologieVoorvoegselBorskankerSelfbeeldJesus van NasaretEendbekdierRuan PienaarHannes van WykJo BlackBloemfonteinBeurtkragMickey MuisGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaKernoorlogSlag van Cuito CuanavaleMaatskappyNatuurbewaringBolandse aardbewing van 1969Die Stem van Suid-AfrikaDeelteken en umlautDuitsKaliumVormEreksieOnderwysOorkruipersGemeenskapDwelmmiddelKernkragVratWoestynKweekhuiseffekGrondwet van Suid-AfrikaDriedimensioneelLuiperdAfrikaanse taalleer20ste eeuSteve BikoBlaarMenseregteJohann de LangeJohnny RapidSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Saartjie BaartmanWaarheid-en-versoeningskommissieEugenetikaDataverwerkingGroepsdrukTswanaJan van RiebeeckLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaJan-Willem BreureToekoms van die Aarde🡆 More