Straal-Vuurvis

Die Straal-vuurvis (Pterois radiata) is 'n vis wat wydverspreid voorkom in die Stille Oseaan en Indiese Oseaan.

In Engels staan die vis bekend as die Radial firefish.

Straal-vuurvis
Straal-Vuurvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Pterois
Spesie:
P. radiata
Binomiale naam
Pterois radiata
G. Cuvier, 1829

Identifikasie

Die vis word tot 20 cm lank. Die lyf is donkerrooi met dun, wit vertikale strepe oor die sye. Die pektorale vinne is lank en wit. Daar is unieke horisontale wit strepe op die stertvinbasis. Die pektorale vinne se membrane het geen merke op nie.

Die vis leef in aflandige koraal- en rotsriwwe in water wat tot 1 tot 25 m diep is. Die onvolwasse vissies kom soms in getypoele voor. Hulle is gewoonlik alleenlopers en neig om bedags in rotsskeure weg te kruip. Snags jag hulle klein vissies en garnale.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Tags:

Straal-Vuurvis IdentifikasieStraal-Vuurvis Sien ookStraal-Vuurvis BronStraal-Vuurvis Eksterne skakelStraal-Vuurvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GordelroosDoopAnrich HerbstAnilingusBergen-Belsen-konsentrasiekampMynbouGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaWinterDiepaartromboseDokterPuberteitVigsHamilton WesselsVoorsetselGriekse mitologieWielewaalLeon KrugerMetamfetamienSendelingposisieLys van slangeMaanOseaanbesoedelingWortelAfrikaanse Protestantse KerkKinderregteAtoomTrevor NasserByvoeglike naamwoordRuslandKlem-in-die-kaakRandall WicombAngssteuringWaterstofMisdaadKoorsBipolêre gemoedsteuringFopnuusKookpuntFrankrykKindersiektesPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Boer Soek 'n VrouMis (weerkunde)MonopolieKonsentrasiekampGasSkoolPriemgetalZack du PlessisWikiquoteKonjunktivitisPad na jou hartHeidelberg, GautengDuitse maselsAnale seksBloemfonteinTelefoonBoelieryLJansenvilleSoweto-opstandPaasfeesSprokieHelga UysRooikatNic de JagerBrandmondsindroomHipoteseTradisionele literatuur🡆 More