Sap

Sap is 'n drank gemaak van die ekstraksie of drukking van die natuurlike vloeistof vervat in vrugte en groente.

Dit kan ook verwys na vloeistowwe wat gegeur is met konsentraat of ander biologiese voedselbronne, soos vleis of seekos, soos mosselsap. Sap word gewoonlik as 'n drankie gebruik of word as 'n bestanddeel of geurmiddel in voedsel of ander drank gebruik, soos vir 'n vrugteskommel. Sap het na vore gekom as 'n gewilde drankkeuse nadat pasteurisasie-metodes ontwikkel is om dit te bewaar sonder om fermentasie te gebruik (wat gebruik word in wyn produksie). Die grootste vrugtesapdrinkers is Nieu-Seeland (byna 'n 0.28l elke dag) en Colombia (omtrent 0.23l per dag). Die drink van vrugtesap styg gemiddeld met die land se inkomste.

Sap
'n glas lemoensap.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

ColombiaDrankFermenteringGroenteNieu-SeelandPasteurisasieSeekosVleisVloeistofVrugVrugteskommelWyn

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KoperAfrikaanse Taalmonument (Welkom)Vaste stofBreinvliesontstekingSiya KolisiAfrikaJeuksiekteKommunismeNatuurGalblaasKletsrymHage GeingobOlimpiese SpeleKlimaatViëtnamBestaansboerderyEskomOlimpiese SomerspeleAarverkalkingWiskundeJudaïsmeWaterstofPoesStedelike gebiedSeksueel oordraagbare infeksieLeonardo da VinciSuid-Afrikaanse GrensoorlogHoenderXenofobieFabelTermietPretoriaLika BerningPornografiese akteurAfro-AmerikanersE-posSeekoeiSpreeuKlavierStedelike hitte-eilandVrugbaarheidMoedersdagSuid-Afrikaanse InkomstediensDierAkroniemDesmond TutuMag (sosiale wetenskappe)SpeelkaartReënspinnekopProteaElon MuskAnrich HerbstDialoog in fiksiePrimêre sektor van die ekonomieXHTMLBeurtkragDikdermHector PietersonBruin huisslangTrevor NasserNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaAgtervoegselLeah van NiekerkSlawernyLandbouHeks van HexrivierWerkwoordAborsie in Suid-AfrikaAnneli van RooyenBeaufortskaalKoolstofVarkgriepWaterpokkiesWaterbesparing in Suid-AfrikaKriekAardedag🡆 More