Maatskappy Sap

SAP is die naam van 'n Duitse sagteware-reus.

Hulle produkte sluit sagteware vir ERP (Engels: Enterprise resource planning) in. Die naam kom van die akroniem vir Systeme, Anwendungen, Produkte in der Datenverarbeitung wat beteken "Sagteware - Toepassings - Programme".

SAP SE
Maatskappy Sap
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 1972
Hoofkantoor Walldorf, Baden-WürttembergDuitsland
SleutelpersoneBill McDermott en Jim Hagemann Snabe (hoof uitvoerende beampte)
Hasso Plattner (voorsitter van die Raad)
Gebied bedienWêreldwyd
IndustrieMaatskappy-sagteware
Inkomste€16,82 miljard (2013)
Bedryfsinkomste€4,40 miljard (2013)
Netto inkomste€3,33 miljard (2013)
Werknemers64 598 (2013)
Webwerfsap.com

Die maatskappy se hoofproduk is SAP R/3 (die nuwe naam is mySAP).

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

DuitseSagteware

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VlagterminologieMasturbasieKommunismeGalileo GalileiVerlede tydPoësieMynbouPrimêre sektor van die ekonomie1990Parasitiese siektesSeevlakAfro-AmerikanersKoorsToekoms van die AardeGriepLabia (geslagsdele)Sekondêre sektor van die ekonomieVrouOnderwerp (taalkunde)AarverkalkingJaarAfrikanersSeksueel oordraagbare infeksieCarike KeuzenkampNaaldekokerMonopolieWet op BevolkingsregistrasieElandréKindermishandelingByvoeglike naamwoordAngolese BurgeroorlogArmoedeverligtingLoftus MaraisMiltWerkloosheidVigsKlimaatsverandering in Suid-AfrikaGenadedoodTelwoordDuitse maselsLeierKappie (skryfteken)Predikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaWikipediaVerkragtingRina HugoGroot GatDriedimensioneelAanpassingskapasiteitKlankverskynselsHartseerHomoniemWeervoorspellingWaterbesoedelingArabies-Israeliese konflikLys van politieke partye in Suid-AfrikaHeupvervangingDiepaartromboseKaapse VlakteWêreld- Ekonomiese ForumWillie JoubertBynierVaginale kankerSeks7de LaanMuskeljaatkatSenuweestelselHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalSuikersiekteMenstruasieVoegwoordDeelwoordDroomSkildklier🡆 More