Euphorbiaceae

Euphorbiaceae is die naboom-familie wat hoort tot die orde Malpighiales.

Hierdie is 'n groot familie en in Suid-Afrika is die bekendste genus Euphorbia, die vetplantagtige, melkerige, doringe plante. Die plante word dikwels verkeerdelik kaktusse genoem. Lede van die familie word herken aan die drie-lobbige vrugte, enkelvoudige blare en melkerige sap wat afgeskei word wanneer dit beskadig word. Die sap kan soms ook giftig wees. Wêreldwyd hoort daar 7,500 spesies tot die familie waarvan ongeveer 400 in Suider-Afrika voorkom en 100 is bome.

Euphorbiaceae
Euphorbiaceae
Aleurites moluccana
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Euphorbiaceae

Juss.
Subfamilies
  • Acalyphoideae
  • Crotonoideae
  • Euphorbioideae

Ens.

Spesies

Van die Suid-Afrikaanse spesies is:

Sien ook

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WetenskapVerkragtingSelCristiano Ronaldo1990Vaste stofProstaatkankerPeriodieke tabelCovid-19-pandemieLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)SonDuitslandAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeKolitisTuisbladKoperVersoeningsdagSeptimius AwardsGasNasionalismeSamestellingSuid-Afrika-WetVolhoubare ontwikkelingGroot vyfAssonansieSendelingposisieNierversakingSonpaneelPinksterFiela se kind (rolprent)WatersuiweringArmoedeverligtingJan van RiebeeckLys van elemente volgens simboolVolstruisErosietipesDikdermGoudkus (streek)VulvaWikiquoteMassaKaapstadSuiwelprodukSatellietAppel (sanger)GeloftedagWolkGrondbesoedelingMalariaHeupvervangingMuskietAnrich HerbstOmgewingsbeheerBateGeskiedenis van AfrikaansBelastingCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaWieg van die MensdomAntisemitismeAardeOrgasmeWaarheid-en-versoeningskommissieSeksuele opwekkingVryheidsdagNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartySwaelCorioliskragKartografieElandréSkilpadSpeelkaartKaaps-Hollandse stylTuberkuloseMonoloogSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeAgtervoegselTienie Holloway🡆 More