Pyrénées-Orientales: Franse departement

Pyrénées-Orientales (Katalaans: Pirineus Orientals) is 'n Franse département (66) van die gewes Oksitanië.

Pyrénées-Orientales (66)
Pyrénées-Orientales: Franse departement
Ligging van Pyrénées-Orientales
Gewes Oksitanië
Prefektuur Perpignan
Onderprefekture Céret
Prades
Bevolking 481 691 inw.
(2019)
Bevolkingsdigtheid 120 inw./vk km
Oppervlakte 4 116 vk km
Arrondissemente 3
Kantonne 31
Munisipaliteite 226
President van die
Conseil général
Hermeline Malherbe-Laurent

Die département is in die suide van Frankryk geleë en die hoofstad is Perpignan.

Pyrénées-Orientales: Franse departement
Sardane is van die plaaslike inwoners

Geografie

Pyrénées-Orientales: Franse departement 
Die Themis-sonkragtoring

Pyrénées-Orientales het 'n oppervlak van 4 115 km2 en 'n bevolking van 481 000, waarvan 'n kwart in die hoofstad, Perpignan, woon. Ander dorpe met meer as 10 000 inwoners is Canet-en-Roussillon, Saint-Estève, Saint-Cyprien en Argelès-sur-Mer. Kleiner dorpe is Cabestany, Saint-Laurent-de-la-Salanque, Rivesaltes, Céret, Elne, Pia, Thuir, Bompas, Le Soler, Prades en Toulouges, elk met 6–10 000 inwoners.

Die Têtrivier is die grootste rivier wat deur Pyrénées-Orientales vloei, en mond uit in die Middellandse See.

Verwysings

Eksterne skakels

Pyrénées-Orientales: Franse departement  Hierdie artikel omtrent die geografie van Frankryk is 'n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.
Pyrénées-Orientales: Franse departement  Die départements van Frankryk (Départements français) Pyrénées-Orientales: Franse departement 
Metropolitaanse Frankryk (France métropolitaine

01 Ain | 02 Aisne | 03 Allier | 04 Alpes-de-Haute-Provence | 05 Hautes-Alpes | 06 Alpes-Maritimes | 07 Ardèche | 08 Ardennes | 09 Ariège | 10 Aube | 11 Aude | 12 Aveyron | 13 Bouches-du-Rhône | 14 Calvados | 15 Cantal | 16 Charente | 17 Charente-Maritime | 18 Cher | 19 Corrèze | 2A Corse-du-Sud | 2B Haute-Corse | 21 Côte-d'Or | 22 Côtes-d'Armor | 23 Creuse | 24 Dordogne | 25 Doubs | 26 Drôme | 27 Eure | 28 Eure-et-Loir | 29 Finistère | 30 Gard | 31 Haute-Garonne | 32 Gers | 33 Gironde | 34 Hérault | 35 Ille-et-Vilaine | 36 Indre | 37 Indre-et-Loire | 38 Isère | 39 Jura | 40 Landes | 41 Loir-et-Cher | 42 Loire | 43 Haute-Loire | 44 Loire-Atlantique | 45 Loiret | 46 Lot | 47 Lot-et-Garonne | 48 Lozère | 49 Maine-et-Loire | 50 Manche | 51 Marne | 52 Haute-Marne | 53 Mayenne | 54 Meurthe-et-Moselle | 55 Meuse | 56 Morbihan | 57 Moselle | 58 Nièvre | 59 Nord | 60 Oise | 61 Orne | 62 Pas-de-Calais | 63 Puy-de-Dôme | 64 Pyrénées-Atlantiques | 65 Hautes-Pyrénées | 66 Pyrénées-Orientales | 67 Bas-Rhin | 68 Haut-Rhin | 69 Rhône| 70 Haute-Saône | 71 Saône-et-Loire | 72 Sarthe | 73 Savoie | 74 Haute-Savoie | 75 Parys | 76 Seine-Maritime | 77 Seine-et-Marne | 78 Yvelines | 79 Deux-Sèvres | 80 Somme | 81 Tarn | 82 Tarn-et-Garonne | 83 Var | 84 Vaucluse | 85 Vendée | 86 Vienne | 87 Haute-Vienne | 88 Vosges | 89 Yonne | 90 Territoire de Belfort | 91 Essonne | 92 Hauts-de-Seine | 93 Seine-Saint-Denis | 94 Val-de-Marne | 95 Val-d'Oise |  
Oorsese départements (Départements d’outre-mer
971 Guadeloupe | 972 Martinique | 973 Frans-Guyana | 974 Réunion | 976 Mayotte  
Andere oorsese gebiede:  
Oorsese kollektiewe gebiede (Collectivités d’outre-mer
Saint-Martin (collectivité territoriale) | 975 Sint Pierre en Miquelon (collectivité territoriale) | Sint Bartholomeus‎ (collectivité territoriale) | 986 Wallis en Futuna (territoire) | 987 Frans-Polinesië (pays d’outre-mer)  
Spesiaal statuut (Statut spécifique
Nieu-Kaledonië  
Onbewoonde gebiede (Territoires inhabités
Franse Suidelike en Antarktiese Gebiede | Clipperton

Die administratiewe verdeling van Frankryk: Régions - Départements - Arrondissemente - Kantons - Communes

Tags:

DépartementFrankrykFranse gewesteKatalaansOksitaniëPerpignan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KoorsDelft, KaapstadAssonansieSanskritMonopolyDagboekSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Madison IvyGoogleDieregeluideWaterbesoedelingDolfynTegnologiePeriodieke tabelKrokodilGewone breukeOlifantOopbroninhoudHomofoonJohn Brown (aktivis)AardedagVoegwoordArmoedeverligtingRenteJeugdagDiskriminasieKarnivoorSuid-SothoBeesvleisTemperatuurGesonde dieetWaterkringloopKaapstadse waterkrisis 2015-2018KoerantArabiesEerste WêreldoorlogSlawernyMusiekCristiano RonaldoSlangStereotipeDirekte en Indirekte redeTermietVarkgriepViëtnamVoortrekkersSjimpanseeMenseregtedagNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaJuraLys van Suider-Afrikaanse soogdiereKoeffisiënt en magswortelBetonDubbelpuntLeeuKaartGesondheidSpeelkaartEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaPerdSelfbeeldAfrikaansVlinderKolitisBesnydenisCarike KeuzenkampTsoenamiSuid-EuropaAborsieVoorsetselSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureMangelSmaakRymBloemfonteinBosvark🡆 More