Saint-Cyprien, Pyrénées-Orientales

Saint-Cyprien (Franse uitspraak: Franse uitspraak:  (luister (hulp·inligting)) Katalaans: Sant Cebrià de Rosselló) is 'n kommune in die département Pyrénées-Orientales in Suid-Frankryk

Saint-Cyprien, Pyrénées-Orientales Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie.
Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg.
Saint-Cyprien
Saint-Cyprien, Pyrénées-Orientales
commune of France
Amptelike naamSaint-CyprienWysig
Inheemse etiketSaint-CyprienWysig
Amptelike taalKatalaansWysig
LandFrankrykWysig
Hoofstad vancanton of La Côte RadieuseWysig
Geleë in tydsoneUTC+01:00, 00Wysig
Geleë in die statistiese territoriale entiteitaire d'attraction de Perpignan, Q3551136Wysig
Geassosieerde kiesafdelingcanton of la Côte sableuseWysig
Geografiese liggingWysig
Kantoor gehou deur hoof van die regeringburgemeester van Saint-CyprienWysig
Hoof van plaaslike regeringThierry Del PosoWysig
Grens aanCanet-en-Roussillon, Alénya, Elne, Latour-Bas-ElneWysig
Kataloguskode5Wysig
Poskode66750Wysig
Telefoon nommer+33-4-68-37-68-00Wysig
Fax number+33-4-68-21-43-89Wysig
Email addressmailto:[email protected]Wysig
Amptelike webwerfhttp://www.saint-cyprien.comWysig
Kategorie vir kaarteCategory:Maps of Saint-Cyprien (Pyrénées-Orientales)Wysig

Saint-Cyprien, Pyrénées-Orientales
Place de la République

Geskiedenis

In die 20ste eeu was Saint-Cyprien 'n kampterrein wat ongeveer 70 000 Republikeinse ontsnaptes uit Spanje aan die einde van die Spaanse Burgeroorlog gehuisves het. Hulle is in baie swak toestande aangehou, in oop ruimtes wat deur doringdraad toegemaak is, wat hulle verhinder het om dit te verlaat. Tydens die Tweede Wêreldoorlog is dit gebruik om mense te interneer voordat hulle na uitwissingskampe gestuur is.

Saint-Cyprien, Pyrénées-Orientales 
Kaart van Saint-Cyprien en sy omliggende dorpe

Sport

Die belangrikste toeskouersport in die dorp is Rugby League, terwyl branderplankry, snorkel en bootwedrenne ook gewild is.

Saint-Cyprien, Pyrénées-Orientales  Hierdie artikel omtrent die geografie van Frankryk is 'n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.

Tags:

DépartementFrankrykKatalaansLL-Q150 (fra)-Fabricio Cardenas (Culex)-Saint-Cyprien.wavLêer:LL-Q150 (fra)-Fabricio Cardenas (Culex)-Saint-Cyprien.wavNedersettingPyrénées-OrientalesWikipedia:Mediahulp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OmgewingsbeheerKewerGalblaasEngelsGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondWes-KaapNierVaste stofVryheidsdagOmtrek, oppervlakte en volumeEnkelvoudige sinGroepsdrukKoue OorlogOrale seksOnderwysDieregeluideDialoog in fiksieRugbyVigsSuikersiekteAsemhalingBoer Soek 'n VrouVlag van Suid-AfrikaGetalMcDonald'sToestand van materieDiskriminasieReënvalbepalingTydKrugerwildtuinKwame NkrumahHoofkarakterLionel MessiSamespanningOmgewingskwessies in Suider-AfrikaNaaldekokerHannes van WykEmo AdamsKarooGeskiedenis van Suid-AfrikaSeksismeMusiekOopbroninhoudAarde se atmosfeerVerkragtingSwawelYouTubeSamestellingDemokratiese Republiek die KongoMuishondEiffeltoringKondensasieOssewaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Galileo GalileiTweede WêreldoorlogWater (molekuul)DierHomoniemLeierMieliestronkNeurenberg-verhoreMeettegniekKindersiektesMeningsverskil oor aardverwarmingWaterKweekhuisgasImpakte van toerismeOlimpiese Somerspele 2024MetafoorKlimaatAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidLuiperdChemiese reaksie🡆 More