Rooisuikerbos: Plantspesie

Die rooisuikerbos (Protea grandiceps) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die bekende Protea genus.

Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Kaapse Skiereiland, Hottentots-Hollandberge, Riviersonderendberge, Langeberg, Outeniquaberge, Groot-Winterhoekberge en Kammanassieberge voor waar dit deel van die fynbos-bioom is. Die struik is rond en word 2.0 m hoog en blom van September tot Januarie.

Rooisuikerbos
Rooisuikerbos: Galery, Sien ook, Bronne
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. grandiceps
Binomiale naam
Protea grandiceps
Tratt., 1808

Vuur vernietig die plant maar die sade oorleef. Die saad word geberg in 'n doppie en deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van voëls. Die plant groei op die droë, boonste berghellings op hoogtes van 1 200 - 1 700 m.

Die boom se FSA-nommer is 89.2. In Engels staan dit as die Red sugarbush bekend.

Galery

Sien ook

Bronne

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Rooisuikerbos GaleryRooisuikerbos Sien ookRooisuikerbos BronneRooisuikerbos VerwysingsRooisuikerbos Eksterne skakelsRooisuikerbos

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Septimius AwardsWerkersdagGemeenskapPoesNasionaal-SosialismeHemelvaartAborsie in Suid-AfrikaOnse VaderLyfstraf in skoleTemperatuurWieg van die MensdomBotswanaSoogdierTsongaKarakteriseringHernubare energiePornografiese akteurAardeArmoedeverligtingNaaldekokerRooibloedselDierTuisbladEwenaarLys van chemiese elemente volgens atoomgetalBeroerteKlitorisWerkwoordTaalLetterkundeMartin Luther King jr.Dialoog in fiksieTienie HollowayJan van RiebeeckResensieJohn Brown (aktivis)PampoentjiesKoolhidraatRobbeneilandDikdermHorlosieNatuurMaroela MediaGroepsgebiedewetSeksDiepaartromboseFluoorPolitieke partySaartjie BaartmanMigrasie van diereKlem-in-die-kaakNatriumSkaapGoogleAnrich HerbstEskomNederlandPriemgetalKommaSteve HofmeyrWaarheid-en-versoeningskommissieCeresSuikersiekteWiskundeVerkleinwoordErfenisdag (Suid-Afrika)SwartbewussynsbewegingLenteEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaKalenderKamoefleringMandalaLys van veltoestandeDieremishandeling🡆 More