Langeberg

Die Langeberg is 'n bergreeks in die suide van die Wes-Kaap wat vir ongeveer 170 km in 'n algemene oos-wes-rigting loop en is deel van die Kaapse Plooigordel.

Die mees westelike punt is 35 km wes van Swellendam en die reeks eindig sowat 30 km noordoos van Riversdal in die ooste. Die oop vlaktes van die Klein Karoo grens aan die noorde van die Langeberg, en in die suide lê die Agulhasvlakte en die graanlande van die Overberg. Teen die suidelike hange van die reeks kom bergfynbos en proteas voor.

Langeberg
'n Berglandskap in die Grootvadersbosch-natuurreservaat
Langeberg is in Suid-Afrika
Langeberg
Langeberg

Die hoogste punt van die berg is Keeromsberg op 2 075 m.

Bergpasse van die Langeberg

Bergpasse oor die Langeberge sluit in:

Tags:

AgulhasvlakteBergreeksKaapse PlooigordelKlein KarooOverbergProteaceaeRiversdalSwellendamWes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Letterlike en figuurlike taalgebruikSonnetOnderwysAartappelEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaHoofstadVaalrivierEienaamAtriale fibrillasieNoordwesErosietipesTolla van der MerweIsraelNasionale VrouedagAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeMeeueBoerboelVoorvoegselOlifantAsemhalingEk is 'n Afrikaan (toespraak)MisdaadSlawernyAlliterasieTafelbergMenseregtedagKlopjagHernubare energieSokkerDolfynSpreeuTwaalf Stamme van IsraelNederlandMagneetKatoenRenosterViëtnamTswanaHamburgerDansNasionalismeViëtnamoorlogKonjunktivitisAgtervoegselVeerOrthopteraHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalNarsistiese persoonlikheidsteuringAngolese BurgeroorlogVulkaanPesachNasiebouAborsie in Suid-AfrikaSwartkwasmuishondKaapstadSuurstofGroot DepressieRenteGetalDie Stem van Suid-AfrikaDroomGroepsgebiedewetWelwillendheidsdagSoortnaamPrimêre sektor van die ekonomieJakobAfvalbestuurVarkgriepInflasieWinterHartHartaanvalHidroëlektrisiteitPablo PicassoProksemikaJewgeni Prigozjin🡆 More