Hottentots-Hollandberge

Die Hottentots-Hollandberge is in die Wes-Kaap, Suid-Afrika en is deel van die Kaapse Plooigordel.

Dit begin aan die noordooste van Valsbaai, net suid van Gordonsbaai en strek noordoos.

Hottentots-Hollandberge
Die Hottentots-Hollandberge met Sir Lowry's-pas.
Hottentots-Hollandberge
Stappers in die berge.

Sir Lowryspas (N2) loop oor die berg en die Steenbrasdam is ook in die berge. Die berg skei Kaapstad van die Overberg.

Tags:

GordonsbaaiKaapse PlooigordelSuid-AfrikaValsbaaiWes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Direkte en Indirekte redeLandbou in Suid-AfrikaDigvormKunstenaarNasiebouElon MuskAborsieKolonisasieVlekvrye staalAntoniemLarry PageBlack SashRefentse MorakeDemografie van Suid-AfrikaGoudGamelanGalileo GalileiApostoliese GeloofsbelydenisSelfieKarakteriseringJudaïsmeKolonialismeGenitale vratPerdAkuutKarooVarkMeettegniekPad na jou hartIndiëNiersteenDataverwerkingToutrekKweekhuisgasGeskiedenis van Suid-AfrikaBloemfonteinDokterSamespanningVerkleinwoordNatuurbewaringMangelontstekingOranjerivierDricus du PlessisJazzReg tot ‘n gesonde omgewingYstervarkLandbouBoomAvbobGetalDistrik SesWeeluisBewussynLetterlike en figuurlike taalgebruikPaulus van TarsusMenstruasieNamibiëWikipediaInfeksieIntensiewe vormSebraDroogteBraaiVoorsetselSkuinsstreepKonsentrasiekampInligtingMenslike skeletRobbeneilandEnsiklopedieVoornaamwoordFamilie (verwantskap)SamestellingLionel PetersonGoogle MapsSeekoei🡆 More