Riviersonderendberge: Bergreeks in die Wes-Kaap, Suid-Afrika

Die Riviersonderendberge is 'n bergreeks in die Wes-Kaap, wat strek vanaf Villiersdorp in die weste tot verby Stormsvlei in die ooste.

Dit is deel van die Kaapse Plooigordel. Die noordekant van die berg word deur die Breederivier gedreineer en die suide deur die Sonderendrivier.

Riviersonderendberge: Bergreeks in die Wes-Kaap, Suid-Afrika
Die Riviersonderendberge.
Riviersonderendberge: Bergreeks in die Wes-Kaap, Suid-Afrika
Kaart van die Sonderendrivier en bewaringsarea in rooi

Die dorpe Genadendal, Greyton en Riviersonderend lê aan voet van die berg aan die suidekant en McGregor aan die noordekant. Kanonberg (1 466 m) is een van die pieke van die berg by Greyton terwyl Pilaarkop (1 627 m) die hoogste piek van die berg is.

By die dorp Riviersonderend gaan die N2 nasionale pad digby die berg verby. Die Boesmanskloof-wandelroete gaan oor die berg en verbind Greyton met McGregor.

Bron

  • Cape West: 2nd edition. A relief map of the most southerly part of Africa.

Tags:

BergBreederivierKaapse PlooigordelSonderendrivierStormsvleiVilliersdorpWes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Pieter StraussHomofoonCarike KeuzenkampFranse RewolusieABreyten BreytenbachGeldSiektePaulus van TarsusSXhosaRuslandVrymesselaryOorstromingOu Apostoliese KerkLiewe HeksieKonsentrasiekampJan van RiebeeckWet op Bantoe-onderwysSpelerposisies in rugbyBeesDermpoliepLys van Afrikaanse skrywersKonjunktivitis7de LaanVeelvuldige skleroseLimpopo (rivier)MenstruasieSpringbokafrigtersHamilton WesselsAlfabetPeriodieke tabelMoedersdagLieweheersbesiePinksterVitamien DAngina pectorisKaartHernubare energieAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidNasiebouPaddaKhoisanLuiperdPerdLondenGetalMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaHelpmekaar-kollegeBeaufortskaalKoopkragpariteitZuid-Afrikaansche RepubliekVolstruisIslamitiese seksualiteitswetteInsekPortugalMikro-ekonomieEkonomieIndustriële RevolusieDesimale breukeWortelKoperVrouLetterkundeJesus van NasaretGeslagsorgaanBysteekNasionale VrouemonumentAtleetvoet🡆 More