Neill Blomkamp

Neill Blomkamp (1979-) is ’n Suid-Afrikaanse rolprentregisseur wat as agttienjarige na Kanada emigreer het.

In Hollywood is hy verantwoordelik vir spesiale effekte en word hy 'n regisseur en draaiboekskrywer. Hy is veral bekend vir die wetenskapfiksie-lokettreffer District 9 (2009), ’n aanpassing van sy voorafgaande kortprent Alive in Joburg (2006), en vir die wetenskapfiksie-aksieriller Elysium (2013).

Neill Blomkamp
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Neill Blomkamp in 2009

Geboorte 17 September 1979
Johannesburg
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Rolprentregisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Time het hom as een van die 100 mees invloedryke mense van 2009 aangewys. Forbes-tydskrif het hom as die 21ste beroemdste persoon uit Afrika gelys.

Lewensloop

Blomkamp is op 17 September 1979 in Johannesburg gebore. Hy word aan die Redhill-privaatskool opgelei, waar die akteur Sharlto Copley ook toe studeer het, en met wie hy later verskeie kere saamgewerk het. Op 18 verhuis hy en sy familie na Vancouver in Kanada.

Hy begin sy loopbaan in die TV- en rolprentbedryf in 1997 as 'n 3D-animator vir die wetenskapfiksiereeks Stargate SG-1. In 1999 was hy vir die animasie van die TV-film Aftershock: Earthquake in New York verantwoordelik.

Blomkamp maak sy debuut as regisseur in 2004 met die kortfilm Tetra Vaal, 'n film oor 'n robot. Hy het die kortfilm Crossing the Line (2008) in samewerking met regisseur Peter Jackson gemaak.

Hy maak egter sy deurbraak as regisseur in 2009 met die fliek District 9, waarvoor hy grootliks by die publiek bekend is. Hy het beide 'n Academy Award- sowel as 'n Golden Globe-nominasie vir die prent ontvang.

Filmografie

Neill Blomkamp 
Blomkamp se vrou, Terri Tatchell in 2009

Rolprente

  • 2009: District 9
  • 2013: Elysium
  • 2015: Chappie

Kortfilms

  • 2004: Tetra Vaal
  • 2006: Adicolor Yellow
  • 2006: Alive in Joburg
  • 2006: Tempbot
  • 2008: Crossing the Line

Sien ook

Verwysings

Tags:

Neill Blomkamp LewensloopNeill Blomkamp FilmografieNeill Blomkamp Sien ookNeill Blomkamp VerwysingsNeill BlomkampDistrict 9HollywoodKanadaSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MoskouVersamelnaamDemokrasieJosef StalinKultuurTaalAardverwarmingSeksuele opwekkingSkaapPornografieStadKommaOnderwerp (taalkunde)GoogleGesonde dieetPoesAngolese BurgeroorlogTrigeminale neuralgieKweekhuiseffekSlimfoonLys van Joodse feeste en herdenkingsAkuutKaapse VlakteJohn Brown (aktivis)Sosiale mediaRassisme in AfrikaSonnestelselBelastingNatuurbewaringBedryfstelsel (inligtingstegnologie)NatuurBruin menseJodeMieliestronkTydSamestellingNeurenberg-verhoreGloeilampKatJo BlackHidroulikaOligopolieSharpeville-slagtingHorlosieAtlantiese OseaanToerismeHector PietersonDeon GrootVolhoubaarheidBeëdigde verklaringPiesangDarwinismeAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidAlkoholismeCarike KeuzenkampDesimale breukeKaliumVarkRekenaarEllipstekenAnale kankerFluoorBlaarViëtnamoorlogSwitserlandKrugerwildtuinPenisHipoteseElana AfrikaKolonoskopieDigitale en analogiese tydDigtheidProteaNarsistiese persoonlikheidsteuringKleurWet op Bantoe-onderwysSpringbokke🡆 More