Mokala- Nasionale Park

Die Mokala- Nasionale Park is in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.

Dit park se naam is 'n Setswana-naam vir Kameeldoringboom. Die park is 80 km suidwes vanaf Kimberley, in Junie 2007 geproklameer en is 19 611 ha groot.

Mokala- Nasionale Park
Mokala- Nasionale Park
Land Suid-Afrika
Provinsie Noord-Kaap
Naaste dorp Kimberley
Ligging van Mokala- Nasionale Park op 'n kaart (Suid-Afrika)
Mokala- Nasionale Park
Mokala- Nasionale Park
Koördinate: 29°10′0″S 24°21′0″O / 29.16667°S 24.35000°O / -29.16667; 24.35000 24°21′0″O / 29.16667°S 24.35000°O / -29.16667; 24.35000
Oppervlak 19 611 ha
Openingsjaar 2007
Bestuursliggaam SANParke
Webblad Mokala- Nasionale Park

Diere is vanaf die voormalige Vaalbos Nasionale Park hierheen oorgeplaas deur SANParke.

Fauna

Soogdiere

Hier is ook 'n groot verskeidenheid voëls om waar te neem.

Flora

Bome

Grasse

Huisvesting

Huisvesting is in een van drie lodges, haak-en-steek, Mosu en Lilydale. Mosu Lodge kyk uit oor 'n watergat, wat veronderstel is om 'n bymekaarkomplek van voëls en diere te wees.

Besoekers kan behalwe in die lodges, ook oornag in die Stofdam-voëlskerm, die Kameeldoorn-boomhuis en in die rustieke Motswedi-kampterrein, deur van hulle eie kamptoerusting gebruik te maak. Motswedi se staanplekke bied elkeen 'n privaattoilet, stort en ingeboude ontbythoekie. Geen kragpunte is hier beskikbaar nie; die geysers is sonkragaangedrewe.

Twee restaurante is geleë by Mosu Lodge en Lilydale; maaltye by beide moet vooraf bespreek word by ontvangs. Lilydale bedien slegs ontbyt en middagetes, geen aandetes nie. Selfsorgwilderniskampe en 'n luukse privaatkamp word beplan vir die toekoms.

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Mokala- Nasionale Park FaunaMokala- Nasionale Park FloraMokala- Nasionale Park HuisvestingMokala- Nasionale Park BronneMokala- Nasionale Park Eksterne skakelsMokala- Nasionale Park2007KameeldoringKimberleyNoord-KaapSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

StadBrandbergDansLenteNiersteenKangaroeResensieLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaNoord-KaapSuid-Afrikaanse ReserwebankHartversakingByung-Chul HanPersoon (taalkunde)AartappelWetenskaplike klassifikasieAmhariesMorfologie (taalkunde)GeslagsgelykheidMilitêre diensplig in Suid-AfrikaTweede WêreldoorlogKrugerwildtuinNeurenberg-verhoreLika BerningEkonomie van Suid-AfrikaVoorvoegselAfro-AmerikanersGeskiedenis (vakgebied)AntoniemGeweldKoppeltekenAustraliëMenseregtedagWelwillendheidsdagTwaalf Stamme van IsraelTaalEweknienetwerkLeierskapLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaVolhoubaarheidOntwerpWolkBernice WestWilna SnymanTsoenamiTekstielSwedeViëtnamoorlogSelfstandige naamwoordBrongitisHeupKlopjagWater (molekuul)SanskritSwartkwasmuishondFrankrykLeenwoordKorrupsieHulpwerkwoordJo BlackHerpes simplexVrouVaste stofCristiano RonaldoGeskiedenis van AfrikaansDramaDuitslandSonnestelselArabiesSiya KolisiSias ReineckeSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieElandréBreyten BreytenbachNatuurramp🡆 More