Mainz

Mainz is die hoofstad en grootste stad van die Duitse deelstaat Rynland-Palts.

Mainz, wat teenoor die monding van die Mainrivier in die Ryn en Wiesbaden, die hoofstad van die deelstaat Hesse, geleë is, is die setel van 'n universiteit, 'n Rooms-Katolieke bisdom en 'n aantal televisie- en radiomaatskappye. Mainz se domkerk is saam met die domkerke in Speyer en Worms een van die drie Romaanse keiserdomkerke. Die stad staan daarnaas as een van die sentra van die Rynse karnaval bekend. Die grootste stede in die omgewing naas Wiesbaden is Ludwigshafen, Mannheim, Darmstadt en Frankfurt am Main.

Mainz
Mainz

Kaart Wapen
Mainz
Mainz
Vlag
Mainz
 Land Vlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Mainz Rynland-Palts
 Koördinate 50°0′N 8°16′O / 50.000°N 8.267°O / 50.000; 8.267
 Stigting 13/12 v.C. (Mogontiacum)
 Stadstatus 1244 (Vrye Stad)
 Oppervlakte:  
 - Totaal 97,76 vk km
 Hoogte bo seevlak 82-245 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2017) 215 110
 - Bevolkingsdigtheid 2 200/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Michael Ebling (SPD)
 Amptelike webwerf www.mainz.de
Mainz
Domkerk van Mainz

Mainz was een van die Asjkenasiese Jode se hoofsentra in die Middeleeuse Heilige Romeinse Ryk. In 2021 is die drie SchUM-stede Mainz, Speyer en Worms (afgelei van die hoofletters van die Hebreeuse name van die drie stede Sjin (Sj, ש) vir Sjpira (שפירא, Speyer), Waw (U ו) vir Warmaisa (Worms) en Mem (M מ) vir Magenza (Mainz) deur Unesco as wêrelderfenisgebiede gelys.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

DarmstadtDuitslandFrankfurt am MainHesseLudwigshafenMainMannheimRadioRooms-Katolieke KerkRynRynland-PaltsSpeyerTelevisieWiesbadenWorms

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Klimaatsverandering in AfrikaVulkanismeSimboolNG gemeente MurraysburgSelfbeeldNarsistiese persoonlikheidsteuringSokkerMartin Luther King jr.Toekoms van die AardeOmtrek, oppervlakte en volumeAkkedisInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandAardeEendbekdierSpringbokkeVoorsetselWikipediaRacheltjie de BeerHamburgerPolitieke partyAppelGreta ThunbergVlag van Suid-AfrikaKitaarOu Apostoliese KerkDachshundWiki CommonsLieweheersbesieAfrikanernasionalismeHoedGeskiedenis (vakgebied)NieuwoudtvilleMaagsweerNeo-NazismeTuisbladPlastiekDwelmmiddelKapitaal (ekonomie)Hage GeingobDieremishandelingMisdaadRymNelson MandelaDaggaHomoniemJesus van NasaretXhosasOntwikkelende landGraaff-ReinetNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyOseanografieAfleiding (taalkunde)PastoorLangste woordWinnie Madikizela-MandelaLys van myne in Suid-AfrikaJohannes MeintjesWieg van die MensdomDramaTrigeminale neuralgieOntdekking van die chemiese elementeBeaufortskaalAsemhalingBreedtegraadKewerCleopatra VIIOmgewingskwessies in Suider-AfrikaWerkloosheidHannes van WykSuid-Afrikaanse randDansSwem20ste eeuMusiek🡆 More