Rynland-Palts (Duits: Rheinland-Pfalz) is 'n deelstaat van Duitsland.
Landsvlag | Landswapen |
---|---|
(Besonderhede) | (Besonderhede) |
Basiese gegewens | |
Ampstaal: | Duits |
Hoofstad: | Mainz |
Stigting: | 30 Augustus 1946 |
Oppervlakte: | 19 854,21 km² (9de) |
Bevolking: | 4 093 903 (5de) (31 Desember 2019) |
Bevolkingsdigtheid: | 206 inwoners / km² (9de) |
BBP - Totaal - % Verandering teenoor vorige jaar | 2017 144,3 miljard € 4,2 % (2016) |
Volkslied (Landeshymne): | geen |
Skuldlas: | 7 475 € per inwoner (31 Desember 2018) |
Totale skuldlas: | 30,6 miljard € (31 Desember 2018) |
Werkloosheidsyfer: | 5,3 % (April 2021) |
ISO 3166-2: | DE-RP |
Amptelike webwerf: | www.rlp.de |
Politiek | |
Eerste minister: | Malu Dreyer (SPD) |
Regerende partye: | SPD, FDP en Grüne |
Setels in die parlement (Landtag) (101 setels) (2016: 101 setels): | SPD 39 (2016: 39) CDU 31 (35) Grüne 10 (6) AfD 9 (14) FDP 6 (7) FW 6 (-) |
Laaste verkiesing: | 14 Maart 2021 |
Volgende verkiesing: | 2026 |
Parlementêre verteenwoordiging | |
Stemme in die Federale Raad (Bundesrat): | 4 (van 69) |
Kaart | |
Mainz is met 'n bevolking van 206 991 die grootste stad en hoofstad van Rynland-Palts. Die deelstaat word begrens deur Noordryn-Wesfale, Hesse en Baden-Württemberg asook Frankryk, Luxemburg en België.
(Die area-afkortings word tussen hakies gegee)
|
Die Ministerpresidente sedert 1946:
Wiki Commons bevat media in verband met Rhineland-Palatinate. |
Deelstate van Duitsland | |
---|---|
Baden-Württemberg | Beiere | Berlyn | Brandenburg | Bremen | Hamburg | Hesse | Mecklenburg-Voorpommere | Nedersakse | Noordryn-Wesfale | Rynland-Palts | Saarland | Sakse | Sakse-Anhalt | Sleeswyk-Holstein | Thüringen |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Rynland-Palts, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.