Zdf: Duitse televisie-uitsaaier vir openbare dienste

Die ZDF, 'n afkorting van Zweites Deutsches Fernsehen (Duits: ; Tweede Duitse Televisie), is 'n openbare Duitse uitsaaikorporasie met sy hoofkwartier in Mainz.

Die ZDF is volgens 'n ooreenkoms van die Duitse deelstate in die lewe geroep en word deur lisensiegelde en advertensies gefinansier.

ZDF
ZDF se kenteken
ZDF se kenteken
Gestig 1 April 1963
Gesluit Aktief
Netwerk Publieke omroep
Eienaar die deelstate van Duitsland
Beeldformaat 16:9 576i (SDTV)
720p50 (HDTV
1080p50 (HDTV)
Slagspreuk Mit dem Zweiten sieht man besser.
"Kyk beter met die tweede een."
Land Vlag van Duitsland Duitsland
Taal Duits
Uitsaaiarea Duitsland; Oostenryk, Luxemburg, Switserland, Liechtenstein, Slowenië, België, Italië, Nederland, Denemarke, Kosovo
Hoofkantoor Mainz, Duitsland
Vervang ARD 2 (1961–1963)
Susterkanale ZDFneo
ZDFinfo
Webtuiste www.zdf.de
Kabel Deutschland (Duitsland) kanaal Kanaal 102 (SD) / Kanaal 113 (HD)
Cablecom (Switserland) kanaal Ja (SD en HD)
SD – Kanaal 006 (digital CH-D)
Naxoo (Switserland) kanaal Kanaal 154
Ziggo (Nederland) kanaal Kanaal 55 (HD)
YouSee (Denemarke) kanaal Kanaal 52 (HD)
Zdf: Duitse televisie-uitsaaier vir openbare dienste
Die ZDF se uitsaaisentrum in Mainz-Lerchenberg
Zdf: Duitse televisie-uitsaaier vir openbare dienste
ZDF-ateljee in Hamburg

Die ZDF het op 1 April 1963 begin om 'n tweede openbare televisiekanaal (naas dié van die ARD) vanuit sy ateljee in Eschborn, Hesse uit te saai. In 1967 het die ZDF na kleurtelevisie oorgeskakel. Die hoofkwartier en ateljees is in 1974 na Mainz-Lerchenberg in Rynland-Palts verskuif. Daarnaas bedryf die uitsaaikorporasie kleiner ateljees in Duitse deelstaathoofstede.

Eksterne skakels

Tags:

DuitsDuitslandMainz

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RoofdierMangelontstekingLeenwoordPropagandaIndiëBruto binnelandse produkBloedsomloopstelselBybel2001Atriale fibrillasieOnderhandelinge om apartheid te beëindigIronieViëtnamChroniese siekteKhoikhoiDokterGeskiedenis (vakgebied)Jan van TonderKameelperdMonopolieHector PietersonTemperatuurHulpwerkwoordGeboorteSowjetunieCradock-4NamibwoestynNiersteenDie GelofteVarkgriepKolorektale kankerSekondêre sektor van die ekonomieStaatstoelaeReënspinnekopBeëdigde verklaringRussiese inval in Oekraïne sedert 2022SinoniemStudievaardighedeTarentaleVeerJeuksiekteKlimaatsverandering in Suid-AfrikaHannes van WykDesimale breukeWillie JoubertVeelvoudige sinHidroëlektrisiteitOutismeMaagsweerJavaScriptRina HugoC. Louis LeipoldtVennootskapKinderregteRookgewoonteTopsy SmithDemokratiese Republiek die KongoSlangAfrikaanse taalleerRooilipslangSprokieVormNierLys van bekende Suid-AfrikanersGroepsgebiedewetArabies-Israeliese konflikGautengAardeCarike KeuzenkampFibonacci-reeksSirkelTweede WêreldoorlogAlkoholismeSuiwelprodukSanskritLieweheersbesieNasiebou🡆 More