Main

Die Main is 'n rivier in Duitsland met 'n lengte van 527 kilometer.

Beide die rivier se bronriviere ontstaan in Beiere. Die Wit Main (Duits: Weißer Main) ontspring in die Fichtelgebergte en die Rooi Main (Duits: Roter Main) ontspring in die Frankiese Saale.

Main
Die Main in Frankfurt am Main
Die Main in Frankfurt am Main
Die Main in Frankfurt am Main
Main
Die stroomgebied van die Main
Stroomgebied Deelstate Beiere, Baden-Württemberg en Hesse
Oorsprong Samevloeiing van Wit Main en Rooi Main
Monding Ryn naby Wiesbaden
Lengte 527 km
Oorsprong-hoogte Weißer Main: 887 m
Roter Main: 580 m
Monding-hoogte 82 m
Gemiddelde afloop 225 m³/s (monding)
Stroomgebiedopp. 27 292 km²
Koördinate: 49°59′40″N 8°17′36″O / 49.99444°N 8.29333°O / 49.99444; 8.29333 8°17′36″O / 49.99444°N 8.29333°O / 49.99444; 8.29333

Die Main se monding is in die Hessiese hoofstad Wiesbaden wat teenoor die stad Mainz geleë is waar die rivier in die Ryn uitmond.

Frankfurt am Main is die grootste stad wat aan die Main geleë is.

Eksterne skakels

Tags:

BeiereDuitsDuitslandRivier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SokkerBynierBreinvliesontstekingNasiebouIroniePerdFisioterapieCutt GlasAppelCleopatra VIIOogproblemeEjakulasieLys van Suider-Afrikaanse varswater visfamiliesAfleiding (taalkunde)GrondbesoedelingStaalSeksuele opwekkingMichael JacksonKunstenaarWes-KaapSelSportYstervarkMisdaadLewerTaylor SwiftEskomGeografie van Suid-AfrikaMisdaadromanOrale seksBeurtkragWerkloosheidBrongitisDemokrasieTurksvyGeslagsgelykheidVingerseksNasionale PartyInstagramLys van oseane, seë en mereGlobaliseringHemelvaartsdagSeksismePenisTweede Nuwe JaarMenslike seksuele gedragSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureFluoorHeidelberg, GautengKoolstofAfrikaanse taalleerDiskriminasieAnrich HerbstSonja HerholdtCristiano RonaldoPad na jou hartRooikatLiewe HeksieVraag en aanbodSeksAfro-AmerikanersWaterbesparing in Suid-AfrikaLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierDokterTussenwerpselErdwurmVerfDikdermViëtnamoorlogLetterlike en figuurlike taalgebruikBaälWalt DisneyEmosieHemelvaartSelfstandige naamwoordMetafoorBoelieryGetal🡆 More