Loodivoksied: Chemiese verbinding

Lood(IV)oksied is n verbinding van lood in sy +4 oksidasietoestand met suurstof.

Dit het die formule PbO2.

Eienskappe

Algemeen

Naam Lood(IV)oksied
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Loodivoksied: Chemiese verbinding
Chemiese formule PbO2
Molêre massa 239 [g/mol]
CAS-nommer 1309-60-0  
Voorkoms bruinswart poeier
Fasegedrag  
Fase β-PbO2 
Selkonstantes a=495,78(2)pm; c=338,78(2)pm  
Ruimtegroep P42/mnm 
Nommer 136  
Strukturbericht C4 
Fase α-PbO2 
Selkonstantes 499pm; 594,7pm; 546,6pm  
Ruimtegroep Pbcn 
Nommer 60
Smeltpunt (ontbind) 290 °C
Kookpunt
Digtheid
Oplosbaarheid Onoplosbaar; <11,3 μg/L @ 25 °C

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Loodivoksied: Chemiese verbinding Chemie

Dit is 'n amfoteriese stof wat dikwels as die katode van loodsuurbatterye gebruik word.

Kristalstruktuur

Die verbinding het twee modifikasies wat in die natuur as minerale voorkom:

  • α-PbO2: scrutinyïet
  • β-PbO2: plattneriet is tetragonaal en het die rutiel-struktuur.

Chemiese eienskappe

Lood(IV)oksied is 'n sterk oksideermiddel. Met swaelsuur stel dit suurstof vry:

    Loodivoksied: Chemiese verbinding 

Met soutsuur word chloor gevorm:

    Loodivoksied: Chemiese verbinding 

Droë lood(IV)oksied oksideer droë swaeldioksied tot sulfaat en stel daarby hitte vry waardeur die massa gaan gloei.

    Loodivoksied: Chemiese verbinding 

Dit kan uit lood(II,IV)oksied gevorm word in 'n reaksie met salpetersuur:

    Loodivoksied: Chemiese verbinding 

Die stof kan uit oplossings van Pb2+, soos van die chloried, verkry word deur hipochloriet OCl- as oksideermiddel by te voeg:

    Loodivoksied: Chemiese verbinding 

By verhitting stel dit suurstof vry en vorm lood(II)oksied:

    Loodivoksied: Chemiese verbinding 

Verwysings

Tags:

LoodOksidasietoestandSuurstof

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Tweede WêreldoorlogVergelykings (taalkunde)Trappe van vergelykingAnrich HerbstMynbouSuikersiekteWiskundige terminologieNederlandAtlantiese OseaanLeierskapNasionale VrouemonumentInsekMartin Luther King jr.MuskietLandbouLys van medisinale kruieMielieAfrikanersMiljardGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaVolstruisLeierAnneli van RooyenLys van kinderspeletjiesBruin huisslangPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaStam (taalkunde)ErosietipesDonkieKaartKletsrymGrondRobbeneilandGroot GatFotosinteseGrootste rampe in Suid-AfrikaCeresSteve BikoKoeffisiënt en magswortelDigitale en analogiese tydDiepaartromboseWhatsAppNag van die lang messeDieremishandelingGroepsdrukSwangerskapBetonGoogle MapsFiela se kindEllipstekenPiesangAfrikanernasionalismeKommaNarkoseAardedagKrokodilBuffelKompasOsoonlaagGroot vyfPuntMigrasie van diereKrimpvarkieDesmond TutuNieuwoudtvilleIndustriële RevolusieWieg van die MensdomKernoorlogGraaff-ReinetPersOnderwysMurraysburgWapen van Suid-AfrikaPolisieKalium🡆 More