Lood

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Lood" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Lood
    82 en 'n massagetal van 207,2. Lood is ook giftig. Lood is in groep 14 en in periode 6 van die periodieke tabel. Lood se smeltpunt is by 600,61K (327...
  • Thumbnail for Lood de Jager
    Lood de Jager (gebore 17 Desember 1992, Alberton) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Bulls op slot in die Superrugbyreeks gespeel het. De Jager...
  • Thumbnail for Lood(IV)oksied
    Lood(IV)oksied is n verbinding van lood in sy +4 oksidasietoestand met suurstof. Dit het die formule PbO2. Dit is 'n amfoteriese stof wat dikwels as die...
  • Thumbnail for Lood(II)nitraat
    Lood(II)nitraat Pb(NO3)2 is 'n sout van lood en salpetersuur HNO3 Loodnitraat kristalliseer in kubiese kristalle. Die struktuur is die argetipe van die...
  • Thumbnail for Lood(II)jodied
    Lood(II)jodied is 'n sout van lood in sy +2 oksidasietoestand en waterstofjodied. Dit is 'n geel vastestof en 'n diamagnetiese halfgeleier met 'n direkte...
  • Lood(II) asetaat (Pb(CH3COO)2), ook bekend as loodasetaat, looddiasetaat, of loodsuiker, is 'n wit kristallyne chemiese verbinding met 'n soeterige smaak...
  • Thumbnail for Lood(II)oksied
    Lood(II)oksied of loodglit, geellood is n verbinding van lood in sy +2 oksidasietoestand met suurstof. Dit het die formule PbO. Die stof kom in twee modifikasies...
  • Thumbnail for Lood(II)chloried
    Lood(II)chloried is 'n chemiese verbinding van lood (met oksidasietoestand 2+) met chloor. Dit vorm kleurlose kristalle of 'n wit poeier. Die stof kan...
  • Thumbnail for Lood(IV)chloried
    Lood(IV)chloried is 'n verbinding van lood (in oksidasietoestand +4) met chloor. Dit is 'n taamlik onstabiele reaktiewe verbinding wat in teenstelling...
  • Thumbnail for Lood(II)karbonaat
    met formule PbCO3. Dit is 'n sout van lood is sy oksidasietoestand +2 en koolsuur. Dit word industrieel uit lood(II)asetaat en koolstofdioksied vervaardig...
  • Thumbnail for Lood(II)chromaat
    Lood(II)chromaat kan as 'n sout van lood in sy oksidasietoestand 2+ en chroomsuur met 'n chemiese formule PbCrO4 beskou word of as 'n gemengde oksied van...
  • Thumbnail for Lood(II,IV)oksied
    Lood(II,IV)oksied soms ook loodtetraoksied, menie of rooimenie is 'n gemengdevalensieverbinding van lood in sy twee belangrikste oksidasietoestande 2+...
  • elemente met atoomgetalle hoër as dié van lood is die uiteindelike stabiele isotoop bykans altyd lood. Lood is met ander woorde die stabiele punt waar...
  • Thumbnail for Tin
    kan egter met bismut, gallium, lood, tallium en sink gevorm word. Tin verbind geredelik met yster en is al gebruik om lood of sink en staal te bedek om...
  • Thumbnail for Pouslike bul
    van die Katolieke Kerk uitgevaardig word. Dit is genoem na die seël van lood (bulla) wat tradisioneel gebruik is om dit te verseël. Pouslike bulle word...
  • Thumbnail for Grys
    'n kleur "sonder kleur" is. Dit is die kleur van wolkbedekte lug of van lood. Dit is ook 'n kleur wat verband hou met dubbelsinnigheid, neutraliteit en...
  • Raffinering (metallurgie) (kategorie Lood)
    silwer uit lood te onttrek was kupellasie. Lood is in 'n been-as 'toets' in 'n 'kupel' gesmelt en lug oor die oppervlak geblaas. Dit laat die lood tot loodglit...
  • Thumbnail for Tallium
    beteken. Tallium is in 1861 deur William Crookes ontdek. Nes die soortgelyke lood is die sagte, grys metaal uiters giftig. Tallium is nie seldsaam nie. Dit...
  • Flerovium word soms eka-lood genoem aangesien die eienskappe daarvan volgens veronderstelling soortgelyk is as dié van lood. Daar word verwag dat dit...
  • Thumbnail for Petrol
    geskik te wees. Petrol is sedert die 1920's aangevul met 'n verbinding van lood om dit meer klopbestand te maak. Dit het egter aan die lig gekom dat hierdie...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Colubrina nicholsoniiVenda (taal)NetflixLangste woordFascismeInflasiePoësieJane GoodallMorfeemLys van kinderspeletjiesGrieksLongTropiese en subtropiese grasveld, savanne en struikveldNieu-SeelandAfvalbestuurSamestellingNarkoseLimfvatstelselHeupvervangingKewerEreksieCourseraWaldemar SchultzSuid-AfrikaMenseregteLikkewaanVoedingHoërskool VorentoeEthiopies-Ortodokse Tewahedo-kerkSarah Rose KarrKookkunsSkoonma-se-tongSkaakPampoentjiesHeilige GeesPeter UeberrothSelma ArcherdDuitslandRugbywêreldbeker 1991MasturbasieBruin menseLionel MessiVulvaWetenskaplike klassifikasieInternetMaanKeiskammahoekBoer Soek 'n VrouBaarmoederBukkakeTransistorIdioomLys van presidente van BurundiVermaakMenslike skeletWikiWoordeboekYsterInsekKolitisKruisigingTswanaOrthopteraDeon MeyerSean CombsSmall HandsFacebookBroodwortelNelson MandelaKleinblouoorglansspreeuVersamelnaamMensJavaScriptStapelvoedselElandré🡆 More